HEIL DIE LESER (10) DIE STORM
DIE STORM
Die lugruim word donker en blou,
alles is kalm en afwagtend stil.
En dan vanuit nêrens slaan die bliksem
so skielik en met soveel krag!
Die vyand het niks verwag,
en kan nou niks verder vermag.
Groetnis!
Neef Jan











