1 2 3c

Totale besoekerstal

Inhoud Trefslae : 9432704

Besoekers aanlyn

Ons het 2235 gaste aanlyn

  

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

 

Teken aan



NKOSI SUKKEL STEEDS IN EUROPA

Ons weet nie of dit Nkosi Sikilel ‘iAfrika wat die Springbokrugbyspan in Wes-Europa so lam het nie, maar dié span is gister in Londen deur die Britse klub Saracens met 23-24 geklop. Dis nou na die span se drag slae in Frankryk.

Die bont span uit ons land was nogal die gunsteling, veral toe hulle teen halftyd nog met 18-6 voorgeloop het.

Maar toe red die Wembley-wedstryd hulle nie so hulle hul heilig voorgeneem het nie. Verskeie “beserings” in die span het glo daartoe gelei dat twee derdes van die Vrystaat Cheetahs se Curriebeker-voorry, wat beskou word as die beste van Suid-Afrika se provinsiale spanne, ingevlieg is om hulle by die span aan te sluit.

 s1

 d1

 sw1

 v1