CHINESE TOESTROMING NA SUID AFRIKA, ‘N ANC STRATEGIE!
Says Prof McCarthy: “All the evidence indicates that the project to set up such an extensive network of Chinese shops, all following the same pattern and targeting the same market, was well researched, well planned, well organized and well financed”.
Sunday, November 4, 2012
CHINESE FLOODING SOUTH AFRICA: SHOCKING REPORT: CHINESE FLOODING SOUTH AFRICA ( Hannes Engelbrecht)
The new colonials have arrived.
Without as much as a whisper the South African government allowed at least 400 000 Chinese to swamp the country during the past six years. Chinese migrants, mainly from the overpopulated Fujian province in China, have been shipped off to South Africa at an alarming rate. Spreading all over the country.....
Even in the remotest parts, between 6000 and 12000 “Chinese shops” sprang up – indicating that the phenomenon is well-orchestrated by both China and South Africa.
Liberales kry die wind van voor maar steun desnieteenstaande “Grondhervorming”
Ons plaas enkele uittreksels uit ‘n berig van Beeld wat aandui dat die ANC se grondgrypplanne besig is om momentum te kry.
Jan-Jan Joubert vandag in Beeld oor grondgryp (Sê niks meer!):
Grondsweer bars oop
2013-04-18 23:29
........
ANC-LP’s dring daarop aan dat openbare vergaderings op belastingbetalerskoste landwyd gehou word sodat mense aangery kan word om oor die eeu oue wet te praat wat swart grondeienaarskap amptelik beperk het.
En hulle wil hê dit moet spoedig gebeur – op 29 en 30 April in Gauteng en op 2 en 3 Mei in KwaZulu-Natal en Noordwes.
Die aanwysing van sekere dele van die land vir slegs wit grondbesit is in 1991 gestaak. Besitters het in die algemeen eiendomsreg behou, wat vir Thandile Sunduza, ANC-LP, die kern van die emosionele debat vorm.
Kennis en begrip van Afrikaners vir gebeure wat die Afrikaner polities ontmagtig het, is lotsbepalend vir die Afrikanervolk.
Mens kan nie in ʼn bordeel werk en kuis bly nie
Daar het baie water in die see geloop sedert die sluipmoord op dr. HF Verwoerd , 47 jaar gelede op die 6e September 1966. Dit was die einde van ʼn bloeitydperk vir die Afrikanervolk en die begin van die ellende wat ons vandag beleef. Die stryd wat die jong Afrikanervolk aangeknoop het om vry en onafhanklik oor homself te regeer het in die verlede nie gestuit op die meerdere getalle van swart volke of die magtigste wêreldryk wat telkens ons vryheid in gedrang gebring het nie. Dit het begin by die behandeling wat die Vryburgers onder die Engelse moes verduur nadat hulle die Kaap by die Hollanders afgeneem het in 1795 en wat aan en af geduur het tot vandag toe, na gelang die Britte telkens agter die Afrikaner wat uit die Kaapkolonie uitgetrek het om van hulle weg te kom, aangetrek, hulle grondgebied geannekseer en deur hulle Imperiale strewe die Afrikanervolk telkens probeer onderwerp het aan die Britse kroon.
DIE DILEMMA MET ‘N FEDERASIE!
Die AVP het hierdie interessante, maar ook onheilspellende berig ontvang wat waarskynlik groter potensiaal het om die wêreld in chaos te dompel as die Noord Koreaanse dreigemente. Die verband wat dit met Suid Afrika het is die Afrikaner se toegepaste beleid van afsonderlike ontwikkeling waarvan die sukses op feitlik elke lewensterrein, vir al die volke betrokke, gedokumenteer is. Dit is in die lig van wat hier in Amerika besig is om te ontplooi, waar die beleid van die Afrikanervolk se begaafde leiers van weleer, se waarde in diepte en wydte beter begryp sal word as teenhang vir die verderflikheid van multikulturalisme wat niks anders as die mens se tweede poging vir die vestiging van ‘n Babiloniese ryk in verset teen God se skepping van verskeidenheid nie! April 11th, 2013 | Author: The Meister In an interview with the Russian newspaper Izvestia, he outlined how the US would divide along ethnic and cultural lines. A chilling report from the Foreign Military Intelligence Directorate (GRU) prepared for Prime Minister Putin warns today that United States President Barack Obama has had served on 14 US Governors National Security Letters (NSLs) warning that if their actions in attempting to form what are called State Defense Forces are not halted they will face “immediate” arrest for the crime of treason.
GISTER WAS PATRIOTTE-DAG IN AMERIKA.
Die patriotiese diskoers in Amerika het opgevlam weens stappe wat die Obama-administrasie beplan ten einde die Amerikaanse grondwet se sogenaamde Tweede Amendement te wysig om private vuurwapenbesit aan bande te lê. Behoudende Amerikaners gooi wal teen so 'n stap en verwys in 'n patriotiese opwelling na die Amerikaanse burgeroorlog, 'n held soos Paul Revere en dat Amerikaanse presidente verklaar het die bewapening van die gewone burgery is 'n sleutelmaatreël ter bekamping van staatstirannie. Die vraag na gister se bomontploffings is uiteraard of die Obama-administrasie daardeur aan die burgery wil sê hy aanvaar die uitdaging en sal voortgaan met maatreëls waarvolgens inbreuk gedoen word op die regte van die burgery.
|
GOUD : WIE BEHEER DIE WAARDE?
Waarnemers wat die die wêreld se geldmag-elite (met die Amerikaanse regering sy pop) onder oog hou is bekommerd oor die groot slagting onder goudaandele op die internasionale beurse. Die verhandelingwaarde van goud op die markte het gister die meeste in 30 jaar getuimel. Daar word reeds vir 'n geruime tyd op behoudende oorsese webwerwe gegis dat 'n vryval-situasie vir goud voor die deur is. Die bomontploffings gister tydens die Boston-marathon, waarin mense dood en vermink is, word ook deur hierdie waarnemers met ernstige wantroue en voorbehoude beskou. Dit word reeds op 'n webwerf soos Global Research as 'n vals vlag-operasie van die Amerikaanse inligtingsdienste, wat glo ook betrokke sou wees by die 9/11/2001-ramp in New York, beskou. Daar word aangevoer dat die Amerikaanse Federale Speurdiens (FBI) al tevore aan terreurgroepe springstof en opleiding verskaf het vir sulke valsvlag-operasies.
Kom op hierheen, en Ek sal jou toon wat ná hierdie dinge moet gebeur.
OPENBARING 4:1-11 NÁ hierdie dinge het ek gesien — kyk, ’n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek soos ’n basuin met my hoor spreek het, het gesê: Kom op hierheen, en Ek sal jou toon wat ná hierdie dinge moet gebeur. 2 En dadelik was ek in die Gees, en kyk, daar staan ’n troon in die hemel en Een sit op die troon. 3 En Hy wat daarop sit, het in sy voorkoms gelyk soos die steen jaspis en sardius; en rondom die troon was ’n reënboog wat in sy voorkoms gelyk het soos ’n smarag.
|






OBAMA THREATENS 14 US GOVERNORS WITH IMMEDIATE ARREST
- Patriottedag is die viering van die eerste twee veldslae in die Amerikaanse bevrydingsoorlog.
Die klaarblyklike rede was dat die internasionale magselite 'n “globale koördinasie” vir inmenging in banke se sake kon bewerkstellig.
As u wat nou hier lees ‘n gelowige is en bekommerd is oor wat met ons Afrikanervolk gebeur het en ook kommer het oor die gerugte van ‘n derde Wêreldoorlog,.... Wees dan nie bevrees nie!




