Media

DUINDORP WORD BLOOTGESTEL AAN DIE REËNBOOGNASIE

PARTY VIR DIE ARBEID: 'HULLE MOET DESNOODS GEDWING WORD HIERDIE VREEMDELINGE IN HUL MIDDEL TE AANVAAR".

Die sosialistiese Party vir die Arbeid wil dat elke Nederlandse stad en dorpie kennis maak met die  'seëninge' van húl reënboognasie. Duindorp se wykbewoners moet Haagse wijk-duindorpdesnoods gedwing word om moslems op te neem in hul middel.

Daar is buurte en wyke in Nederland waar die bewoners nie hou van vreemdelinge in hul middel nie. In die stad Haarlem wat lê in die provinsie Noord-Holland is daar die Harmenjansbuurt, in die provinsie Suid-Holland in die stad Den Haag Duindorp, in Rotterdam is dit die deelgemeentes Prins Alexander, Hillegersberg-
Schiebroek. In dele van oa. Katwijk, Den Helder, Almelo, Nuenen,Amsterdam,  Barneveld, Groningen,Breda, Lochem, Maastricht, Heemstede, Almen en Utrecht woon ook net blankes net as in Monster, 's-Gravenzande en in Egmond aan Zee.

As dit van die sosialistiese Party van Arbeid afhang sal die hele land kennis mag maak met vreemdelinge, en as inwoners wal gooi daarteen sal hulle gedwing word om Moslems in hul middel te aanvaar.Ook het hulle mnr Wilders die leier van die Party vir die Vryheid gemaan die afwysing van vreemdelinge deur sy ondersteuners te verwerp. oa. Marcouch van die Party vir die Arbeid het dit geeis.

 

Woningbou Vereniging Vestia gaan nou 'n aantal van Duindorp se wykbewoners van verskillende ouderdomme wat by hulle huise huur, verplig  'nooi' op hul kantoor duindorp2om te vra hoekom baie van hulle nie lief is vir buitelanders nie. Daar was klagte dat sommige klippe gegooi het by die swartes sodat ruite van woonstelle stukkend was en daar is ook glo 'n Turkse winkel aan die brand gesteek. 'n Swart Marokkaan het gekla dat hy slegs 4 dae in die wyk gewoon het en toe sy Ma en sy sus kom kuier het wat albei kopdoeke dra
en sy rame is ook met klippe gegooi.

Die verset teen die vreemde oorheersing is te verstaan as u byvoorbeeld weet dat die wyk Transvaal in die stad Den Haag, waar baie strate en pleine soos die Paul Krugerstraat herinner aan die 'ou' Suid Afrika verander is in 'n Moslemse wyk. Die Nederlandse wykbewoners het na ander plekke gegaan omdat hulle nie in 'n onleefbare buurt wou leef nie. Hulle het gedink aan hul kinders wat in so 'n wyk nooit 'n goeie toekoms kon hê nie.

Intussen het burgers uit die hele land maar ook uit Vlaandere en Suid Afrika hul afkeur laat blyk oor die onbeskaamde wyse van reeds vooraf genoemde Woningbou Vereniging om hul huurders soos klein kleuters te behandel.

Na ons siening wil die liberale en sosialiste dat elke Nederlandse stad en dorp 'n metamorfose ondergaan anders is hulle nie tevrede nie.

duindorpHieronder plaas ons 'n aantal reaksies wat bedoel is om 'n riem onder die hart van die bewoners van Duindorp te wees.

 

 

Danny uit Nederland:
"Ek voel dit moet in meer wyke gebeur want ons verneem wel dat Nederlanders deur die vreemdelinge geteiken word,maar as dit word omgedraai is politiek Nederland in rep en roer. So ek sou vir die bewoners wil sê: Julle doen dit reg en gaan so verder. Julle is die goeie voorbeeld vir de res van ons en ek hoop meer wyke sal julle volg".

 

Ton uit Nederland:
"Ek kies vir  die Duindorpers. Bepaal self met wie jy om wil gaan en wil lewe. Multikulti is DOOD".


Elisabeth uit Vlaandere: "My beste steun aan die Duindorpers!! Ons is vrye mense met 'n eie identiteit! Niemand mag hierdie van ons wegneem onder die naam van die linkse multikulti, of opdring nie! Die islam hoort nie in ons samelewing wat al eeuwe gebaseer is op die Christedom nie, Die Griek-Latynse oorlewering en die invloed van die Germane tuis nie! Europa vir die Europeërs en Nederland vir die Nederlanders! Geen Babiloniëse spraakverwarring wat die toring van Babel ook ingestort het nie! Chaos =oorlog!

 

 

Judith uit Suid Afrika:
"Duindorpers ek staan by jul standpunt. Ek ken dit wat jul ondervind. Ken verkragting en weet wat doen vreemdes se vernielsug, aanrandings en moorde om jou wat aan die orde van die dag is waar hulle oorneem. Die ander rasse wil ons blankes heeltemal van die aardbol afvee".

Annelies uit Nederland: "Beste Duindorpers.ek gee julle grootliks gelyk. Ons leef hier in Nederland,en nie in die buiteland nie.Ek staan dan ook  100% agter julle.Sukses".

 

Marina en Victor uit Vlaandere: "Ons ondersteun die inwoners heeltemal. Hulle het 200 persent reg dat hulle hul verset hierteen. Ons moet dit ook dieselfde doen. Dit gaan van kwaad na erger. Ons moet dringend ingryp".

Cecilia uit Suid Afrika:"Dis moeilik om ander gelowe wat jou nie goedgesind is nie in jou midde te aanvaar. Ons kulture verskil hemelsbreed en ons weë is nie hulle sin nie en anders om. Wat vir hulle reg is, is vir ons sonde, wat vir ons reg is, is vir hulle sonde en so bots ons kulture selfs net in kleredrag. Ons kulture kan mekaar nie verdra nie en boonop nie in een gemeenskap saamleef nie. Die kulturele gemeenskappe moet verkieslik nie saamgegooi word nie. Dit bemoeilik die lewenstandaard vir beide partye".‬

 

 

Antoinette uit Nederland.

"Ek voel die Duindorpers  is 100 persent reg dat hulle nie hierdie vreemdelinge hier wil hê nie. Ek sou self ook nie saam met swart Marokkane wat buurte in agterstandwyke verander wil leef nie".

 

Alwyn uit Suid Afrika:

Aan die Duindorpers

"Ek is 'n 24 jarige Boer (Afrikaner) vanaf Suid-Afrika, en ek staan met my hele hart en siel agter julle. My hele lewe lank word ek, my vriende, familie en volk geforseer om aan 'n opgedwingde ideologies-gedrewe rasse intergrasie program deel te neem. Die resultate spreek vanself. Ons het vandag 20 jaar nadat die terroris Mandela en sy ANC mede moordenaars (freedom fighters) aan bewind gekom het 'n ekonomie wat krepeer, en gesondheids-, opleidings- en militêre dienste wat totaal vernietig is. Alles te danke aan die ANC se rasse haat teen wit landsburgers. Hulle sal bv. vir die media sê dat beleide wat wit burgers benadeel bydrae tot die belang' nie-rassigheid. Duindorp julle doen die regte ding, vir julle en al die geslagte na julle. Iemand moes hulle voet neersit teen die linkse-ideologieë wat julle probeer verswelg. Staan sterk en moet julle nie aan die kritici steur nie. Hierdie is 'n saak om oorlewing. Julle bloed vloei deur my are en vice versa. Vriendelike groete Alwyn Nel".

 

Ingrid uit Nederland: "Wow fantastiese materiaal, Alles net die waarheid . Net soos in Suid Afrika word alles in jou keelgat afgeforseer , Die mense is nou gatvol daarvoor".

Frankie uit Engeland: "Natuurlik het die Duindorpers my volle steun.
'n Reënboognasie is nie gewild nie., Nie in Nederland, nog in Suid-Afrika, nog in Vlaandere.
Dit begin werklik kolonisasie te word".

Saskia uit Nederland: "Die mense in Duindorp het bloot reg. Hulle is suinig op die laaste res kultuur en geselligheid wat daar nog in die wyk is. Hele stede gaan onder deur die kriminaliteit en uitbuiting van bedelary deur vreemdelinge. Vroeër het ons 'n toutjie uit jou briewebus hang  as ons in die speelpark gaan speel. Nou durf die kinders nie eens na die speelpark gaan nie omdat daar Swart Marokkane is. En die toutjie uit die briewebus is vervang deur  dubbele slotte teen al die inbrake wat vir minimaal 80 % gepleeg word deur vreemdelinge. Ek is nie 'n rassis nie maar kan my goed indink dat die Duindorpers bereid is om die reg in eie hande neem...  Ander dorpe sou hiervan 'n voorbeeld moet neem. Gemors moet uit.. Ons wil ons Nederland Nederlands hou.. En wil jy meedoen as buitelander aan die Nederlandse kultuur dan pas jy jou aan.. So Duindorpers my respek en my steun en begrip het julle...".

Roeland uit Vlaandere:
"Die linkse politieke partye pak graag uit deur Den Haag te benoem as 'n multikulturele stad.  Hierdie stelling kry nou 'n ernstige aanval omdat die Nederlandse bevolking van die Haagse wyk Duindorp die oorlas van vreemdelinge kotsbeu geword het. Dit is sowat die storie wat heel ons westerse beskawing hierdie oomblik meemaak. Ons pragtige stede gaan ten onder aan die massa immigrasie. Die toelating van vreemdelinge is om hulle gou die nasionaliteit te gee  en te laat stem. Uiteraard is dit 'n soort lewensversekering vir die politiek korrekte partye.Dat daardeur die samelewing om seep gaan, kan hul geen bars skeel nie! Die taferele in Lampedusa en dele van Spanje, waar duisende aanspoel aan die kus, spreek boekdele. "Hulde vir Duindorp wat hulle verset".

 

 

Renate en Ruud uit Nederland:  "In Duindorp verstaan hulle dit. Baie mense kan 'n voorbeeld neem aan die Duindorpers!"



Naomi uit Suid Afrika:
"Ek ondersteun die Duindorpers hier uit Suid Afrika. Hier is gister n poging aangewend om n grondeis in te sit vir n Blanke staat maar dit is verwerp!!! Hoop julle kry reg wat julle begin het. Sterkte van Naomi uit Suid Afrika!"

 

Valerie uit Nederland:
"Die Duindorpers is duidelik van mening dat hul geen islam in de wyk wil hê nie en ook geen kriminaliteit nie. Daar ken ieder en elk mekaar en hul hou nie van buitenstaanders nie, Moet ons hul dit kwalik neem? Vroëer was daar baie meer van die soort wyke.Tans is dit almal ingeneem soos bv die Schilderswyk. Hulle kom net op vir  hul eie wyk. Hulle wil nie die probleme van die buurte waar 98 persent vreemdelinge is nie. Die Duindorpers verdedig hulle hawe en goed en agter die gooi met klippe sal wel meer sit. Die andere kant van die storie hoor ons immers nie. As die polisie niks doen nie hou hulle self hul strate skoon. Gelukkig bestaan daar nog sulke mense daarom kan ons die voorbeeld aan neem".

 

 

Heidi uit Suid Afrika: "Geagte Duindorpers Om in so n situasie gedwing te word is beslis nie vir my n positiewe begin nie. Ons in Suid Afrika weet hoe dit voel om deur pure onreg blootgestel te word aan die nuwe "reenboog nasie". Het die "leier" in rekening gehou hoeveel die stappe julle kultuur en Geloof gaan beinvloed? Julle taal? Julle lewens omstandighede? Julle skool opleiding? Julle werks omstandighede? Al die bogenoemde gaan beslis verander moet word en dis waar die onreg vir my is, want die volk gaan beslis nie hulle perspektief verander om in te pas by julle nie maar ek bid dat ons Vader elkeen sal lei op die regte besluit en vra dat elkeen nooit dit wat julle is en waaraan julle glo sal vernietig of vergeet nie-staan sterk in krag en Geloof, staan bymekaar dis al wat saak maak".
Vldt Heidi AWB SA".

 

 

Gaby uit Vlaandere: Ek wil hierby die mense baie sterkte toe'wens met hierdie opgedringde linkse mentaliteit. Weer moet die eie volk wyk vir iets wat hulle totaal nie vra nie. Wanneer sal dit eens stop?
Tot die mense genoeg daarvan kry en hul die hef in eie hande neem. Maar ja dan is hulle weer die onverdraagsame rassiste. Dit gaan heeltemal die verkeerde kant op. Eie volk eerste. Die oor boord gooi van eie waarde en norme asook ons identiteit moet oor wees!!! Sterkte daar!

 

 

Rudy uit Nederland:

"Dit is 'n verkeerde idee om te dink dat Nederlanders en Duindorpers geen andere kulture in hul midde duld nie. Alle Nederlanders is van oorsprong vriendelik en gasvry.so ook die Duindorpers. Maar as die swak links georienteerde Nederlandse regering bly toestaan dat daar weekliks vele honderde asielsoekers uit middeleeuwse kulture na ons land kom, MOET die mense in die belang van hul kinders wel opkom vir hul eie belang. Dit is jy aan hul verskuldig. Duindorpers geweldig TOP! Die islam is 'n gevaarlike sluipmoordenaar wat net as die  'Perd van Troje'ons land van binne af plunder en stukkend breek. Vreemd dat alle Nederlanders dit sien, terwyl die regering hul oë daarvoor sluit. Van die anderkant is dit natuurlik vreemd dat as jy mag stem, teveel dom kiesers omdat hulle dit gewoond is, juis op die linkse partye stem wat die asielindustrie juis aanwakker. Ons mag hoop dat alle Nederlanders wat hier genoeg aan het hul verenig in 'n politieke party en dan gepas kan ons op 'n demokratiese wyse terug slaan. Dit moet dan plaaselik, provinsiaal, landelik en Europees op die party wat die gedagtegoed van Pim Fortuyn en van die PVV uitdra".

 

 

Jacques uit Suid Afrika:"Ek ondersteun Duindorp se verset teen indringer allochtone wat 'n bedreiging vir die kulturele identiteit van die dorp, streek en die hele land inhou. Nederlanders behoort te besef dat die wetgewing wat ongekontroleerde immigrasie van volksvreemdes aanmoedig, gestuit kan word deur middel van demokratiese besluite. Kies reg, kies eie volk eerste, en weerstaan die oorname van onverdraagsame Islam voor dit te laat is".

 

Kitty uit Vlaandere:
"hier in België gaan vreemdelinge net so ver totdat mense uit die wyke vlug  en vinnig ontstaan daar getto's. Na my mening moet hulle hul aanpas by ons en nie ons by hulle nie.

Juliana uit Suid Afrika: "Duindorpers as Suid Afrikaner staan ek 100% agter julle. Doen so voort en verhoed dat julle mense ook slagoffers word van roof, moord en verkragtings. Hulle het geen respek vir ander mense se besittings nie en sal in n oogwink julle eiendomme afbreek en afbrand. Ons moet dit ook hier in ons land verduur. Stop dit voor dit te laat is".

 

Wouter uit Suid Afrika: "Ek kan nie verstaan nie vir wat wil hulle alewig orals inmeng. Hoekom skaar hulle nie by hulself en hulle eie dinge nie. Ons meng tog ook nie in hul kultuur en lewensstyl nie?. Een ding weet ek verseker. Daar gaan 'n dag kom wat God gaan sê dis nou My oordeelstyd oor almal en net die oordeel kom my toe. Daai dag gaan dit nag raak helder oordag oor die mensdom. Geen omdraai, geen pleit, geen smeking, geen gebed gaan jou red oor jy die beskikbare tyd wat aan jou gestel is nie reg gebruik nie.. Hulde vir die Duindorp se wykbewoners"

 

Gert uit Nederland:"
Die Duindorpers het reg. My steun het julle".

 

Marian uit Nederland: "Ek stem  heeltemal saam met die Duindorpers. As alle mense dit doen sou daar nie 'n halwe Nederland hul huise moes verlaat vir die buitelanders wat hier alles eis en wat ook kry wat hul wil hê van die regering, polisie en woningbouvereniging nie".

 

Sanet uit Suid Afrika:"Enige land wat plek maak vir vreemdelinge dra die risiko om sy volkseie identiteit te verloor, dan kom ernstige vermenging tussen veral die jonges sodra hul daai identiteit verloor en die vreemdeling sal meer en meer eise stel aan die regering en as daar dan nie aan die eise voldoen word kan dit lei tot 'n siening van die buiteland dat dit rasisties is en dan nog boonop sal sanksies ook ingestel word. Die vreemdeling sal die ekonomie oorneem en dan is dit neusie verby. Wat die Moslem of enige afgode dienaar aanbetref, hul sal hul godsdiens wyd versprei deur die land met hul moskees en gemors. Christene word so verdruk, want jou Christenskap word mos ni so hoog geag soos die geloof van die Moslem ens. Elke volk het die reg tot selfbeskikking, so in my mening, moet dit nooit prysgee nie, jy sal jou land verloor".

 

Heleen uit Nederland:
"Ek staan totaal agter die mense in Duindorp. Wat my veral pla is dat hele wyke kompleet geanneseer is. Al die oorspronklike bewoners het gevlug omdat die   'nuwe' 'wykbewoners hulle aangerand het.  Amper niemand het hulle daaraan gesteur nie. Tans staan 'n klompie mense op wat hul wyk koste wat dit kost veilig wil hou en nou ineens is dit 'n media sirkus. Hul hanteer dubbele standaarde waar van ek doodsiek  word"

Sandra uit Suid Afrika:"Die eerste wat verander met vermenging van rasse is standaarde, mense en veral kinders se standaarde val, verbastering, die indringers het geen respek vir dit wat 'n gemeenskap vir baie jare opgebou het nie en voel dus nie die waarde nie, dan kom die rasisme beskuldiging in as hul daarop gewys word, dan begin rebellie, dan moord, verkragting en diefstalle, ons beleef dit elke dag in S.A, keer dit ten alle koste!"

Maria uit Nederland:"Net die oorspronkelike Duindorpers het die reg, soos alle stede en dorpe in Nederland die reg het en (gelukkig) ook steeds meer neem, hul plek te verdedig en te behou vir die oorspronkelike volk met 'n eie diep gewortelde kultuur. Geen miks te aksepteer nie met andere kulture wat ons Hollandse kultuur wil oorwoeker en hierdie stadig wil laat verdwyn. In hul oë is hulle oral die baas deur die simpele houding van die regering. Spesiaal Duindorp moet Duindorp bly!  Die Duindorpers moet voet by stuk hou tot die reg sal seënvier want eens sal dit gebeur! Dit is nie reg nie dat die instanties soos bv die Woningbou Vereniging en die huidige  regering bestaande uit dwase net ore het na wat die Europese Unie wil. Hulle saal ons as Hollanders so ook die bevolking van andere Europese lande op met vreemde volke waar ons niks mee hê laat staan enigiets mee kan. Kulture saam bind is probleme uitlok!! Neem u reg in Duindorp. Die egte Hollanders staan as één blok agter die Duindorpers! So die enigste oplossing: 22 MEI:MET DIE PARTY VIR DIE VRYHEID UIT DIE EU!".

Danie uit Suid Afrika: "Julle gaan net meer en meer probleme ervaar met vreemdelinge wat daar toegelaat word. Ek weet hier in SA is die al ver gevorder met die miljoene verbode immigrante. Blankes word uitgemoor. Mense word daagliks aangeval en beroof in hulle huise. Daar gaan amper nie 'n dag om dat 'n blanke persoon vermoor word nie. Vrouens word deur swart barbare verkrag. Dit is wat by julle gaan gebeur. Ek bewonder die wykbewoners vir hulle moed!".

Simone uit Nederland: "Ons sou oral so moet maak teen die vreemdelinge net soos die Duindorpers doen!".

Wilma uit Suid Afrika: "Die Duindorpers is 100% reg. Die vreemdelinge bring net moord, diefstal, verkragtings na jou plek waar jy bly, dis beter dat hulle uitgehou word dat die woonbuurt 'n veilige plek vir jou, jou kinders en jou diere is".

Jacobus uit Nederland: "Duindorp is die laaste plekkie van Den Haag waar ons as Nederlanders nog Nederlander kan wees sonder met andere kulture wat ons kuste vervuil soos kakkerlakke. Nederlanders is 25 jaar gelede in massas na andere wyke gevlug. Die linkse rotte wild at Duindorp ook 'n ghetto word".

Jan uit Vlaandere: "Dit is die begin maar sal in massas moet gebeur".

Jakob uit Nederland: "Hoe jy ook oor die wyk kan dink, wat nou afspeel is iets wat ons vroeg of laat kon verwag. Burgers wat daar van oudscher woon toon dat hulle nie bang meer is nie. Dit is 'n omontkeerbare feit en kan nie verander word nie".

Esther uit Nederland: "Hulle het heeltemal reg!! Weg met die gemors! Ek woon in Rotterdam en weet dit sal ook in ons mooi stad gebeur. Nou is daar al baie kakkerlakke, so ek sien dit nie vinnig gebeur nie. Duindorp gaan so deur. In my wyk is net ellende. Ek woon tussen die hoofdoeke en mense uit Pole, Roemenië".

Jopie uit Nederland: "In Duindorp staan hul tenminste op vir hul reg. Hier in Nijmegen sluk die meeste as mak skape dat wyke verander. As ek sien hoe eenkant die inwoners hier rondloop terwyl anderkant daar hele buitelandse gesinne kom wat 'n huis kry met alles nuut. Hulle loop met duur Nike skoene en kry 'n nuwe fiets. Mense uit Duindorp my diepe respek vir julle".

Sam uit Vlaandere: "Aan die inheemse bevolking van Duindorp: die demografiiese verandering en vervreemding is ons grootste vyand, so nie vou nie!"

Marian uit Nederland: "Duindorpers kom tenminste vir mekaar o! Hulle mag nog sê wat hul wil sê, want die vryheid het ons (nog) om ons te uiter. Ek sou wou dat iedereen so was. Ons het nie net  'n probleem met kriminele Marokkane nie. So hulde vir julle!!!!".

Mireille uit Vlaandere: "Eie Volk eerste so ek stem met die moedige Duindorpers!!".

 


.