1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5316086

Besoekers aanlyn

Ons het 22 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Godsdiens

UIT DIE WOORD

 

SPREUKE 1: 7.

Die vrees van die HERE is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug.

 

:20-26. Die Wysheid roep hardop daarbuite, sy verhef haar stem op die pleine, op die hoek van die rumoerige strate roep sy, by die ingange van die poorte, in die stad, spreek sy haar woorde:

Hoe lank sal julle, eenvoudiges, die eenvoudigheid liefhê en die spotters lus hê om te spot en die dwase kennis haat?

Wend julle tot my teregwysing, dan laat ek my gees vir julle uitstroom, wil ek my woorde aan julle bekend maak.

Omdat ek geroep en julle geweier het, ek my hand uitgestrek en niemand geluister het nie, en julle al my raad nie opgevolg en van my teregwysing nie wou geweet het nie, daarom sal ek ook lag by julle ondergang, ek sal spot as julle verskrikking kom; as julle verskrikking kom soos ‘n onweer, en julle ondergang soos ‘n stormwind aankom, as benoudheid en angs julle oorval.

 

O HERE ons God, ons verskrikking en ons ondergang is sigbaar!  Benoudheid en angs het ons deel geword. Ons pleit dat u ons as ‘n volk sal bekeer sodat ons ons kan bekeer, sodat u toorn van ons afgewend mag word.   Ons pleit dit in Jesus Christus, ons Middelaar se Naam, Amen.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Geloftefees 2018

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie