Godsdiens

UIT DIE WOORD

Prediker 5:7.

As jy verdrukking van die arme en berowing van reg en geregtigheid sien in die land-verwonder jou nie oor die saak nie, want ’n hoër een loer op die hoë en die hoëres weer op hulle.

 

Dankie, o Here, u insig gaan bo alles  uit en u oordele tot ons berusting.  Uit u woord ontvang ons versterking en krag vir elke dag deur Jesus onse Here, Amen.