TERWYL DIE SWARTES ELKE 21 MAART 1960 GEBRUIK OM DIE AFRIKANER AAN TE KLA OOR WAT HULLE DIE MASSAMOORD VAN SHARPEVILLE NOEM EN DIE HELE WÊRELD OORTUIG HET DAT DAAR OP ONSKULDIGE SWARTES GESKIET IS, VERSWYG HULLE, OM HULLE LEUENAGTIGHEID TE PAS, DIE WARE REDES VIR DIE SKIETERY.
BY CATO MANOR, 47 DAE VOOR SHARPEVILLE SE SKIETERY HET DIE SWART MASSAS OP 24 JANUARIE 1960 DIE POLISIESTASIE BESTORM EN 9 POLISIEBEAMPTES AAN DIENS, GRUWELIK VERMOOR OMDAT HULLE VOLGENS HULLE OPLEIDING, MINIMUM GEWELD TOEGEPAS HET!
DIE MANNE WAT VERMOOR IS WAS:
No 119702 SERSANT K. BUHLALO
No 136349 KONSTABEL C.C. KRIEL.
No 36446 C.P.J.S. RADEMAN
No 35490 G.J. JOUBERT
No 36496 L.W. KUNEKE
No 34624 F. DHLUDHLA
No 133633 P. JESZA
No 130543 M. NZUZA
No 134706 P. MTETWA.
Sou enige iemand wat in die polisiediens was en bewus van Cato Manor, só 'n soortgelyke stormloop anders as 'n aanval op hulle lewe takseer het? Behalwe natuurlik as jy reeds selfmoord ingedagte gehad het!