1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6510821

Besoekers aanlyn

Ons het 18 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

TERWYL ONS AANDAG OP OORLEWING FOKUS ...

Taung Goud in Suid AfrikaHelp sommige Afrikaners die Chinese om hulle in te grawe in die mynbedryf vanuit Hong Kong.

Die greep wat hulle, die Chinese, reeds het en wat goud, mangaan, en ander minerale reeds insluit, wat as dit inbegryp word met Ramaphosa en sy swart ministerskorps se belange in ons land se mineraalneerslae, word dit 'n skokkende rooftog van ons land se potensiaal om in die bevolking se finansiële welwese te kan voorsien.

Swart beheer oor die selfoonbedryf, radio en televisie, kragvoorsiening waaruit hulle hulself verryk tenkoste van instandhouding van infrastruktuur, behoort die liberales van Suid Afrika te laat terugkyk na dr. H.F. Verwoerd se nalatenskap van groei, vooruitgang, veiligheid en dan veral sy waarskuwings oor wat te wagte kon wees sou die liberale beleid van integrasie in Suid Afrika toegepas word.

Die sinvolle opmerking van President Donald Trump van die VSA dat dr. Verwoerd "niks verkeerd gedoen het nie", is in die lig van wat ons vandag beleef, betekenisvol!

Vir wie dit moontlik is, gaan kyk gerus na die onderstaande organisasie se profiel op die internet en veral na hulle direksiestruktuur.

TAUNG GOLD INTERNATIONAL LIMITED

Chinese investment in South Africa

As a Hong Kong listed company, Taung is acutely aware of the importance and significance of Chinese investment in South Africa. Chinese investors have been steadily building their direct and indirect investments in South Africa over the past decade. And it is not just in mining and minerals. There have also been a distinct moves into sectors such as manufacturing, banking, textiles, property and agriculture.
Read more

Since the advent of democracy in 1994 South Africa has experienced a series of legislative changes designed to ensure equitable participation by all of the country's people in its economy.
Read more

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie