1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6458118

Besoekers aanlyn

Ons het 23 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

CUM LAUDE DISSIPELS VAN BELSEBUB

Ek pleit onskuldig edelagbare, dit is apartheid se skuld.

Die wyser van die horlosie het viervoet vasgesteek in 1994. Ter versagting edelagbare, ons het Klaas Waarseggerdarem tyd gehad om die Zuma-mantra te bestudeer. Zondo sal vir ons ‘n opsomming gee van die Afrika vampierkutuur as handleiding. Soos u self weet Zuma is ‘n kenner van die Afrika wildemens gedrag. Die 10 plae van Egipte is vir ons meer aanneemlik as die 10 gebooie. Ons sing ook nie psalms en gesange nie maar eerder waar is my masjiengeweer of skiet die boer liedjie. Dit is genotvol makaber en in lyn met ons strewe. Met ‘n byl aan die sy sal ons die “gesprek” van die toekoms forseer, veral op plase.

Afrikaner vriend, die antwoord moet gegee word met murg in ons “pype”, durf in ons harte en deur besieling van ons vermoë om weerbaar en nie weerloos te wees nie. Ons volk kan slegs behoue bly binne die konteks van ‘n eie volksaard. Die les van Afrika is dat die enigste reg wat jy het is daardie reg wat jy kan verdedig. ‘n Kruisie by die stembus het geen waarde in die Afrika milieu nie. ‘n Beskaafde samelewing het alles te make met westerse etiek en waardes. Sien hieronder slegs ‘n paar redes waarom daar teen die huidige wantoestande gerebeleer moet word. ‘n Engelse skrywer, wat aan my onbekend is, stel dit as volg:


I AM PROUD TO BE LABELLED RACIST IN SOUTH AFRICA IF IT MEANS THAT:

I am revolted by ineffective, dim-witted 4X4 politicians
I am shocked that countless farm murders go unchallenged
I loathe it when the police take bribes withoul being punished
I am amazed that unemployment and poverty keep getting worse
I am disgusted that education is so poorly managed and neglected
I appreciate security walls, electrical fences, alarms and guard dogs
I detest crime and criminals, no matter what the colour of their skin
My temper rises when violent car-jackings are not brought under control
I am afraid for the lives of my children when they walk out onto the street
I fly into a rage when sport teams are forced to select undeserving players
My blood boils when the police hoodwink us with false or no crime statiscs
I find it intolerable that politicians line their own pockets at the expense of the poor.
I view bankruptcy in metropolitan councils as a fraudulent waste of taxpayers’ money
I become infuriated when objections to administrative incompetence are ignored
I am repulsed that money is wasted on useless military aircraft and submarines
I am appalled at the shocing and inadequate treatment in public hospitals
I can't stand that more and more tourists are avoiding us like the plague
I could scream in frustration when jobs are given to unqualified people
I feel insulted that a cold shower after sex is believed to prevent aids
I find it insufferable that my country is the rape capital of the world
I fume when thousands of destitute aids orphans live without care
I weep when villains’ rights are protected more than their victims
I find the severe, prolonged power failures unacceptable
I totally detest corruption by government officials

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie