Afrikaner

WAT IS DIT WAT ‘N LIBERALIS SE POLITIEKE SIENING VINNIG KAN VERANDER

Hellen Zille se politieke soenery‘n  Sprekender voorbeeld as die liberale, soenende, dansende voormalige DA leier, is nouliks denkbaar. Hier het ons die klassieke voorbeeld van die dun vernis van “nie-rassigheid” wat blootgelê word in ‘n nerfaf verskilletjie tussen blank en swart oor kolonialisme! Die boek "WHY THEY HATE US" van Brigitte Gabrielle, 'n Foniesiër wat erge onverdraagsaamheid beleef het, is noodsaaklike leesstof, veral vir ons liberale Afrikaners. Dit is goeie medisyne vir liberale ongesteldheid.

Dit is eers wanneer die werklike onverdraagsaamheid, aangespoor deur getalle meerderheid wat in die waansinnige politieke gelykstelling van rasse in 1994, in sy natuurlike nis geval het, wesentlik beleef word! Wanneer ook die meerdere swart kommunistiese seggenskap in Suid Afrika, wat ‘n voorspelde onvermydelikheid van magsmisbruik verseker het, jou aan jou liberale en “toegeeflike” toegeneëndheid ruk en jou status en aansien eensklaps uit jou hande glip en jy naak en blootgestel as ‘n nikswerd, voorlopig tussen hulle verdra en rondgestoot word, dat nugterheid en selfs wrewel in jou wakker word.

 

 

Toets dit aan ‘n paar onlangse “twiets” van Zille wat opspraak in die DA verwek het: “Lol, there are more racist laws today than there were under apartheid. All racist laws are wrong. But permanent victimhood is too highly prized to recognise this.”

— Helen Zille (@helenzille) June 21, 2020 en dan: “Well you clearly don't understand black privilege. It is being able to loot a country and steal hundreds of billions and get re-elected. If ppl want permanent poverty for the masses they are going about it the right way. #BlackPrivilege”

— Helen Zille (@helenzille) May 17, 2019

Bepaald nie dieselfde Zille as toe sy leier van die DA was nie! Die tragiese is dat die versteuring van nugterheid, selfs die oë en ore van sommige liberales dermate aantas dat ontkenning omtrent die enigste kenmerk is wat by hulle oorgebly het. Die Max du Preez, FW de Klerks, Freek Robinsons, Piet Kopdoek, Melani Verwoerd en almal wat soos hulle praat en optree. Hulle hoor en sien niks en strompel voel, voel soos deur digte mis deur die grysgebied tussen lig en duisternis op die pad van selfvernietiging en poog om almal met hulle saam te neem. Dit wil sê, almal wat nog bereid is om na hulle te luister!

Hulle hoor en sien en glo nie as: “ Banyise Nkosi Jones on his Facebook page where he posted a photo of a white toddler with the caption saying, that the child is a “little pig” and that he will soon be “slaughtered” like an animal. En in reaksie daarop, Sizwe Makathini, commented that “boere” must be murdered because “Ramaphosa’s administration” will not take action (“will turn a blind eye…”).

Verminking van weerlose blanke oumenseDaar is legio sulke uitlatings van selfs die leiers van die swartes wat hulle volgelinge opsweep tot moord, roof, verkragting en besetting wat hierdie liberales dink by hulle sal verby gaan! Vra maar vir Zille en de Klerk, maan ons van die AVP!

Julle leef in ‘n droomwêreld al skreeu julle hoe hard saam met die vyand teen julle eie ras! Julle is vir hulle die maklikste teiken en sal aan hulle onverdraagsaamheid nie ontsnap nie! Wat meer is, gaan kyk na die fotos van hulle wat vermoor en vermink is en besin of dit is waarvoor julle julle eie mense verraai het en vandag nog verraai! Hierdie weermagoffisier aan die linkerkant het gesê, "steek die blankes se oë uit!" Bely dan en staak daarmee! Jou roeping is binne die verband waar God jou geplaas het, “I TIMÓTHEÜS 5:8 Maar iemand wat vir sy eie mense, en veral sy huisgenote, nie sorg nie, het die geloof verloën en is slegter as ’n ongelowige.”

The South African - ‎23‎ ‎June‎ ‎2020

HELEN ZILLE TWEETS: DA LEADERS URGED TO INTERVENE

Helen Zille has once again grabbed the headlines after another controversial series of tweets. The former Western Cape premier let her Twitter fingers loose earlier in the week, raising eyebrows by claiming that there are more racist laws post-94 than there were during apartheid.

Lol, there are more racist laws today than there were under apartheid. All racist laws are wrong. But permanent victimhood is too highly prized to recognise this.

— Helen Zille (@helenzille) June 21, 2020

Helen Zille ruffles feathers once more. The ire sparked by her latest assertions caught attention even within the DA, with party leadership hopeful Mbali Ntuli suggesting that interim leader, John Steenhhuisen look into retiring Zille.

This is after she had been inundated with calls for her to comment shortly after Zille tweeted on Monday. I understand that people are frustrated by Helen's tweets. I don't follow her. I think i've expressed my views enough over the years so I have seen your DMs &tags but honestly I have nothing further to add at this point.Perhaps directing concerns to the party leader may be better.

— Mbali Ntuli (@mbalimcdust) June 22, 2020

More from MSN:

She added;

“It’s part of the reason I’m running so that people get an alternative view of the DA. It’s because I do not think anybody that can seriously say that SA post-1994 is more racist than Apartheid can be reasoned with,” Ntuli responded to another Twitter user, who urged her to “take a stand”.

Ntuli is one of the candidates for the position of DA leader, and is expected to compete against Steenhuisen at the party’s elective conference scheduled for later in the year.

Another MP who chimed in on the controversy was Phumzile van Damme, who urged that complaints about Zille’s tweets be directed to the interim party leader. I understand that people are frustrated by Helen's tweets.I don't follow her.I think i've expressed my views enough over the years so I have seen your DMs &tags but honestly I have nothing further to add at this point. Perhaps directing concerns to the party leader may be better.

— Mbali Ntuli (@mbalimcdust) June 22, 2020

Twitter fingers

This was not the first time Zille sparked controversy through her use of the social media platform, having done so on numerous occasions in the past. The DA Federal Council chair tweeted herself into trouble in 2017, when insisted that Africa’s colonial past wasn’t only negative. Another instance, where Twitter went abuzz thanks to her use of the keypad was when she called for a tax revolt should those implicated in State Capture not be prosecuted.

Twitter also saw Zille infamously coin the phrase “black privilege” as an apparent counter to white privilege, as well as her vocal opposition to quotas and Black Economic Empowerment.

Well you clearly don't understand black privilege. It is being able to loot a country and steal hundreds of billions and get re-elected. If ppl want permanent poverty for the masses they are going about it the right way. #BlackPrivilege

— Helen Zille (@helenzille) May 17, 2019