Afrikaner

KOUVID 2020 LANDDEMIE TREF SUID AFRIKA IN JUNIE VANJAAR

Dat heelwat oues en siekes en kleuters daaraan sal sterf, soos wat daar elke jaar in elke winter oor al die eeue gesterf het moet u, u maar voor gereed maak.

Hierdie Kouvid landdemie wat sy oorsprong in die Kaapkolonie het en Transvaal laasnag teen Masker4grade C met mening getref het, gaan weer menige van ons na Borstol, Vicks en Bloekom olie laat gryp!

Dat dit sommige van ons gaan inperk, waarvan die graad van infeksie jou vlak van inperking sal bepaal is onvermydelik. Sommige van ons sal wel met ‘n nekserp, dik baadjie en gebreide kopmus, mag stap, hardloop en ry. Tenspyte van hoes, neusloop en waterige oë, sal meeste van ons selfs kan en mag werk!

Professor Winter van Nasomer Universiteit is egter oortuig dat die Kouvidvirus ‘n hardnekkige weerstandigheid opgebou het wat selfs van hierdie ou en beproefde resepte kan systap. Dit het die noodlottige gevolg dat meeste gevalle met die moderne voorkop kolskoot toetspistool as definitiewe Covid 19 kan identifiseer wat die noodlottige gevolg van “lockdown” van jou inkomstebron het, waarvan jy aan ‘n onvermydelike finansiële wurggreep sal wegkwyn totdat jou laaste besit oor die horison verdwyn het!

Die AVP wil dus waarsku dat u nie die Kouvidvirus sal ignoreer asof dit nie ‘n bedreiging inhou nie, dit is reeds ‘n landdemie wat wyd voorkom en nie geringgeskat moet word nie! Indien jy bewus word van wintertone,(‘n wetenskaplike ontdekking van professor Winter), moet jy weet dat jy reeds van onder af bekruip word deur die Covid 1994 virus, ‘n voorloper van Covid 19, ‘n Pesdamp waarvan selfs net die bewusmaking daarvan deur die media, instaat is om die hele wêreldbevolking te beheer asof hulle marionette is!

Indien daar onsekerheid bestaan oor die mag van Covid 19, kyk maar net om u en neem waar hoeveel marionette is reeds daar! Hulle kan identifiseer word deur ‘n lapperige neusbedekking wat aandui of die persoon onder beheer is en gehoorsaam en onderdanig aan selfs die mees kinderagtige en ongeregtige bepalings van ‘n nasie sonder verstand, wat self besig is om die blanke wêreld soos ‘n pesdamp te bekruip en te besoedel.

As inenting moet help, laat u dan inent, terug in die nasionale denkstroom waar orde en dissipline ‘n volk bestand maak, én bestand hou teen virusinfeksie vanuit die koue en/of Covid, wat daar heers buite die beginsel. ‘n Entery teen politiekgemaakte virusse is ‘n dodelike besigheid, of dit nou uit Brittanje, China, die VSA of plaaslik op jou nasionale arm, voorkop of hand aangebring word! Die AVP staan krities daarteenoor en kan dit nie aanbeveel nie, selfs al word daar miljarde swaarverdiende belastinggelde in etniesverkose organisasies belê wat dit nié in u belang sal aanwend nie. Selfs al bepleit die VF Positief, die DA, Afriforum, Solidariteit en die FW Stigting dat dit in u belang sal wees, sal u gesonder bly deur dit af te wys!

Nasionaalgesonde,

Virusgroete,
DIE AVP.