Afrikaner

HIERDIE OPE BRIEF HET VERKEERDELIK OP DIE AVP SE LESSENAAR BELAND.

EnglishmanDie AVP plaas dit egter en rig dit aan die regte adres, naamlik dié van die FW Stigting, Afriforum en Ernst Roets. Die verdere lys wat dit behoort te ontvang is te lank om hier te plaas, maar hulle sal wel weet wie kwalifiseer.

Die onbenoemde Engelsman mag egter dalk duiwelsadvokaat wees. Nietemin is sy waarneming geldig en kan die loues en floues wat onbetrokke op die kantlyn sit, ook maar kennis neem. As daar niks gedoen word nie sal daar niks gebeur nie! In die tyewaarna die Engelsman verwys was dit nie nodig om Afrikaners te soebat om betrokke te raak nie, hulle het self aangemeld!

 

Ope brief van Engelsman aan Afrikaners