1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5676127

Besoekers aanlyn

Ons het 71 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

MASSA UITTOG VAN LEERKRAGTE UIT SUID AFRIKA ‘N BEKOMMERNIS VIR SACE(South African Counsel of Educators)

SACEThembinkosi Ndhlovu, die woordvoerder vir die bovermelde Raad van Opvoeders in Suid Afrika beken aan die Citizen op 7 Augustus in ‘n onderhoud dat hierdie ‘n yslike probleem geword het en dat dit nie die eerste maal is dat kommer daaroor uitgespreek word nie.

Hy beskou dit as ‘n “breindrein” uit Suid Afrika van jong gekwalifiseerde onderwysers wat Suid Afrika verlaat na die buiteland. Hoewel hy begin deur inkomste as ‘n vername faktor te noem, erken hy tog later in die onderhoud dat onbeheerbaarheid in die klaskamer, groot getalle per klas en die taalkwessie waar die onderrigmedium en taalvaardigheid wat verskil van die leerling se moedertaal, ‘n groot aandeel het in die uittog.

Met Nieu Zeeland wat ‘n doelgerigte werwing vir onderwysers in Suid Afrika loods, met talle ander lande wat aantreklike voordele aanbied aan Suid Afrikaanse onderwysers, word die swartes se dryf om hulle kinders in Afrikaanse skole in te druk en dan nog Afrikaans as onderrigtaal uit te druk met hulle demografiese meertalligheid, ‘n doodgebore strategie om hulle ras op hierdie wyse te probeer ophef.

Die parasitiese ingesteldheid van die swartes om wanneer ‘n posisie van outoriteit bekom is, te vat wat hom nie toekom nie, waarvoor hy nie gewerk het nie en wat hy in elkegeval nie sal kan instandhou nie, is waarskynlik die grootste struikelblok in hulle mondering.

Met Lesufi as minister wat daarop ingestel is om Afrikaans uit onderrig as medium verwyder te kry is die kans om sy eie ras opgevoed te kry bo hulle vermoë, in elkgeval nul. Indien die swartes se aanspraak op dieselfde begaafdheid as die blanke in Suid Afrika, ontstaan die vraag waarom dan nie hulle eie opgeleide onderwysers in hulle eie opvoedingsgeriewe te gebruik om hulle op dieselfde vlak as die blanke te bring nie?

Die klimaat van haat wat die ouer swartes by die jonges ingeprent het teenoor alles wat blank is, het beheer oor hulle eie ras vêr buite hulle bereik gedryf sodat selfs in die enkele eksklusiewe swart skole wat nog bestaan, daar geen sprake van dissipline en beheer is nie.

Ndhlovu se kommer is dus geldig. Hulle gebrek aan haalbare oplossings hou die toekoms egter net so donker as in Afrika.

 

MASS EXODUS OF YOUNG TEACHERS FROM SOUTH AFRICA

Staff Writer7 August 2019

a growing number of south african teachers are leaving their posts for positions abroad.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie