1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5676136

Besoekers aanlyn

Ons het 86 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

DIE STRYD OM DIE OPENBARE BESKERMER VERWYDER TE KRY.

Zulu wapensOns het by herhaling al daarop gewys dat die spanning tussen die verskillende swart etniese volke besig is om op te laai. Die politieke eierdanse rondom Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer, is die duidelikste bewys daarvan.

ANC secretary general Ace Magashule and his deputy Jessie Duarte briefed media on the outcomes of the national executive committee meeting held in Irene, Pretoria, over the weekend. Duarte said the governing party hasn't given any instructions to its caucus in Parliament regarding Mkhwebane's future. "The ANC supports the Public Protector's Office, we have not made a call for her to step down.

Bo-vermelde aanhaling dui op die intensiteit van die binnegevegte in die ANC waar Ramaphosa en sy geldmagondersteuners verbete poog om in beheer te bly terwyl Mgashule en David Mabusa, adjunk “president” van Suid Afrika die Zoeloes se greep probeer versterk op die ANC as voertuig vir ‘n eenparty “democracy”.

Daarmee sê ons nie dat daar nou ‘n demokrasie in die ware sin van die woord bestaan nie. Inteendeel! Wat die Krans aasvoelsAfrikanervolk nou moet verduur is ‘n diktatoriale swart terroristebende. ‘n Onbeholpe klomp aasvoëls wat deur die Broederbond en de Klerk-en-genote op ons afgelaai is wat hulle die mag toe-eien om alles te vat wat aan die Afrikanervolk behoort, en dit sonder vergoeding!

Hierdie gewettigde diefstal is egter besig om Afrikaners en blankes opnuut te laat besin oor die waarde vir die handhawing van nasionalisme! ‘n Ongeskrewe lewenswet wat die natuurlike instink van die Zoeloes prikkel om te besef dat as hulle nie nou beheer neem nie, hulle ook hulle grond gaan verloor soos die Rehobothbasters in Suid Wes Afrika.

Indien hulle daarmee slaag om binne die ANC weer beheer te verkry, laat die een-mens-een-stemstelsel hulle toe om boonop alleenreg te hê op ook die blankes se eiendom op die koop toe. Hoe dit ookal ontplooi, vir die Afrikaner en blanke in Suid Afrika sal hulle besit en voortbestaan slegs deur die mate van verset waartoe hulle bereid is, bepaal word.

Of Mkhwebane se aanslag op die Ramaphosa faksie of die Ramaphosa se aanslag op die Zuma-faksie slaag, is irrellevant vir die posisie van die Afrikanervolk. Ons grootste bedreiging is ons verdeeldheid wat bewerk word deur die saampraters, saamwerkers, meelopers, akademici en verloopte geestelikes wat almal deesdae dink en praat soos die Beyers Naudé’s, wat op hulle beurt weer die kommuniste, Wêreldraad van Kerke, Black Sash en dergelikes aanhang, asof húlle nog altyd reg was en ons verkeerd!

Kyk na die debatte in Brittanje, in die Europese Unie, in die VSA en Europa en merk die gewone man se aanspraak om in sy eie land oor homself te kan regeer en nie deur een of ander Unie of Internasionale Imperiale mag wat bepaal of sy grense oop of toe moet wees, of hy immigrante moet huisves of nie, of hy God-Drie-Enig in staat en skool, in sy grondwet en kultuur kan dien al dan nie. Neem kennis en onthou dat dit die Afrikanervolk was wat die enigste morele en werkbare politieke voorbeeld vir die handhawing van identiteit, ras en volk implimenteer het wat die wêreld nou begin toepas deur die bande van beheer af te skud soos Brexit.

ANC SAYS IT 'SUPPORTS' PUBLIC PROTECTOR BUSISIWE MKHWEBANE

POLITICS / 30 JULY 2019, 5:16PM / GETRUDE MAKHAFOLA

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie