1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5676185

Besoekers aanlyn

Ons het 57 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

VERINNESAANS

Klaas WaarseggerAbra Kadabra! Dit is bitter selde om uit swart geledere te hoor dat Afrika 600 jaar agter is met betrekking tot die Renaisance wat in die veertiende eeu in Europa plaasgevind het. Afrika Emansipasie, glo dit as jy wil, het in Mbekistan begin. Nadat die Sangoma sy beesstert geswaai het met dié woorde: “Ek kul jou hier ek toor jou daar, het Bekkie die aankondiging gemaak.

SangomaDemokrasie was altyd ‘n vreemde gedagte in Donker Afrika. Om seker te maak dat dit nie ‘n namaaksel van die witman moet wees nie, moes dit noodwendig ‘n nuwe inhoud kry. “Democracy” is omvorm tot “demockery”. Die beste kandidaat waat gevind kon word was ene Zuuma die beeswagter, om die onverwagte te laat gebeur.

“Demockery” is anders as “democracy”. Dit is nie die stemme wat tel nie maar die tel van stemme wat tel. Ou Robber, (nou ontkroon), het dié deurbraak gemaak om “demokrasie” te red in Zimbabwe. As die stemme per abuis reg getel is, is daar altyd die opsie van ‘n staatsgreep. Wat maak ‘n kruisie nou eintlik saak as die kwalifikasie vir stemreg die vermoë is om dagga te rook of majopé te kou. Die alfabet is ‘n abstrakte ding van die vérre Noorde. Kan jy nou verstaan waarom die Afrika “demokrate” die emosie van ‘n “serial killer” ervaar as die analfabete hul kruisies op die verkeerde plek maak.

“Democracy” se reëls en regulasies maak ook voorsiening vir vir die hardnekkiges. ‘n Fiets binneband om die nek vir waarskuwing en ‘n motorband vir die gelowiges in Westerse demokrasieë. Ander metodes om ‘n kieser te motiveer is om sy huis af te brand of om sy familie by te kom met tradisionele wapens, ens, ens.

Dan is daar nog die Swarte Piet benadering om witmense se plase uit te deel aan kamerade. (The new dawn principle)*

Zooma het die feesmaal van korrupsie, openlike diefstal en wanadministrasie voorgesit waar die spreekwoordelike hiënas uit ander lande en plaaslik, hulle tommeldik kon vreet. FW se Tjeks en “Balances” het vir dié eetmaal betaal. Die sinoniem vir Afrika renaisance is Afrika vir die Afrikane. FW noem dit vryheid, vrede en voorspoed. Pan Afrikanisme het dit die beste verwoord. “If there is no strugle, there is no progress”. Ek “struggle” ook om dit te verstaan. Kom ons noem dit verrinnesaans as jy dit ook nie kan verstaan nie.

*THE LAW OF THE JUNGLE ARTICLE “X”.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie