1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5137913

Besoekers aanlyn

Ons het 158 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

DIE KAAP IS NIE MEER HOLLANDS NIE!

SSGH Sovereign State of Good HopeTHE CAPE IS NOW THE SOVEREIGN STATE OF GOOD HOPE

Die sirkus wat F W de Klerk se regering in 1994 ge-open het, het nou benewens die narrerolle van die afgelope 23 jaar tot uiterste frustrasie van die Afrikanervolk, nou met meer ernstige vertonings begin.

Die lagwekkende, as dit nie so ernstig was nie, leuenagtige retoriek dat die Afrikanervolk die land van Suid Afrika by die swartes sou gesteel het en die Wêreldbank se verklaring dat hy daarmee saamstem, is behalwe vir die feit dat dit veragtelik is, ook ‘n bewys van waartoe die wêreld reeds verval het!

Die leuen het die waarheid geword, reg is deur onreg vervang, beskawing moet plek maak vir barbaarsheid en die Christendom word gebruik deur diie humanisme om plek te beding vir die heidene! Politieke “korrektheid” dwing reg en geregtigheid op die agtergrond en die grondslag is gelê om die ergste vergryp in menseheugenis hier in Suid Afrika, deur die hele wêreld deur die vingers te laat sien, ten koste van die mees basiese vorm van fatsoenlikheid wat vanselfsprekend behoort te wees by selfs die baarste volk op aarde!

Die “afskeiding” wat op 16 Julie 2018 in Kaapland plaasgevind het, het nêrens die hoofstroom media gehaal nie en word slegs deur die sosiale media gedra. Die opportunisme van Khoebaha Calvin Cornelius III en wie ookal met hom saam beplan het, sal waarskynlik dieselfde pad loop as dié van Hans Diergaardt van die Rehoboth Basters.

Die aanvanklike aanvaarding van die oordrag van mag en latere opstand daarteen het in die reg soos wat dit toegepas word deur die politieke knoeiers van vandag, geen staanplek nie. Dit is die rede waarom die HNP aanvanklik en ons van die AVP deurgaans die politieke geknoei van die de Klerk regering, as illegitiem verklaar het. Hulle mandaatlose aanneming van ‘n nuwe Godlose grondwet vir Suid Afrika in 1994, wat soos in Hansard opgeteken is weer aan ‘n referendum onderwerp sou word vir goedkeuring en nie plaasgevind het nie, het dus elke handeling sedert 1994 illegetiem gemaak!

Hierdie land is dus steeds die Afrikanervolk se land, ongeag wie nou daarop aanspraak maak! Die ganse Republiek soos op 31 Mei 1961 deur ‘n referendum bepaal, is Afrikanerland! Nie die ANC, die Zulus, die Xhosas, die Vendas, die Khoisan, die Engelse of die Amerikaners se land nie maar die Afrikanervolk se land!

Daarvoor het ons die wildernis ingetrek, die land beskaaf gemaak, ontwikkel en opgebou, kolonialisasies verduur, anneksasies verduur en oorloë geveg. Ons het nou al reeds driemaal ons vryheid verloor maar dit telkens teruggekry! Ons glo onwrikbaar in geregtigheid! Ons sál weer vry word omdat ons vir die Afrikanervolk van 1969 af tot vandag toe, die vaandel van ons volk steeds dra en nie soos die Rehoboth Basters, die Khoisan of die volkstaters Suid Afrika prysgegee het aan die swart terroristebende wat volgens die kommunistiese Freedom Charter diefstal pleeg bloot omdat swakkelinge soos de Klerk en kie hulle eie mense verraai het nie!

Die sirkus is egter op dreef en spoed na ‘n klimaks toe! Dit is wanneer die tent intuimel dat ons sal opruim en weer opbou wat nou in die grond lê.

THE CAPE IS NOW THE SOVEREIGN STATE OF GOOD HOPE

South Africa Today ‏

@SATodayNews

Following @SATodayNews

The Cape is now The Sovereign State of Good Hope https://southafricatoday.net/south-africa-news/western-cape/the-cape-is-now-the-sovereign-state-of-good-hope/ … via @SATodayNews

7:20 AM - 16 Jul 2018

The Sovereign State of Good Hope (SSGH) took down the South African flag and hoisted their flag in Cape Town on 16 July 2018 at 11h00.

Parliament in Cape Town has been served with an Eviction Notice to vacate the property by Friday, 20 July 2018.

The Sovereign State of Good Hope is the formation of a new sovereign nation state being the result of a legitimate and lawful process of secession by the traditional hereditary tribal leader of the Khoisan Nation, Gaob (which loosely translates to King in English) Khoebaha Calvin Cornelius III.

This territory includes most of what is currently known as the Cape province of South Africa, and extends to the northern border of the Cape and ends at the Fish River on the eastern frontier.

The king was sworn in in 2001 and the final stage of the secession completed today. The king also addressed his people.

South Africa Today – South Africa News
WHAT IS THE SOVEREIGN STATE OF GOOD HOPE?

 

http://sovereignstateofgoodhope.net/images/mapdecosml.png" >

The Sovereign State of Good Hope is the formation of a new sovereign nation state being the result of a legitimate and lawful process of secession by the traditional hereditary tribal leader of the Khoisan Nation, Gaob (which loosely translates to King in English) Khoebaha Calvin Cornelius III.

This territory includes most of what is currently known as the Cape province of South Africa, and extends to the northern border of the Cape and ends at the Fish River on the eastern frontier.

Koning en koningin Cornelius en JennyQueen Jenny & King Cornelius

 

WHO IS GAOB KHOEBAHA CALVIN CORNELIUS III?

The hereditary leader of the Khoisan Nation is known as Gaob, which loosely translates into what we understand as “King” in the English Language. Khoebaha (His Praise Name means Man Coming) Calvin Cornelius III comes from a long lineage of tribal leaders, and has inherited the position, and therefore he is the only person who has right to engage in the process of secession on behalf of the Khoisan, as the recognised head of the Royal House of the Khoisan Nation.

http://sovereignstateofgoodhope.net/images/image006.jpg" >

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie