1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5229002

Besoekers aanlyn

Ons het 46 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

UIT NEDERLAND, ‘DIE OORSPRONG VAN DIE DIEFSTAL VAN SWARTES SE GROND IN SUID AFRIKA’

Argitektuur uit die 16e eeu in NederlandDie aanklag dat diefstal van die swartes se grond in Suid Afrika by Jan van Riebeeck begin het, is deur Zuma begin en opgeneem deur Malema. Daarna bevestig deur die verklaring van Ramaphosa dat die grond terugevat sal word sonder vergoeding omdat dit gesteel is.

 

Wat ‘n ervaring om deur Nederland te reis en geboue en strukture wat uit die 16e, 17e en 1800’s dateer, in goeie behoue toestand te sien en die vindingrykheid en vaardigheid vanuit daardie tydperke met jou oë te sien! Hoe skoon en ge-orden, hoe ge-organiseerd en gedissiplineerd.  Dit alles tenspyte van die indruk van middeleeuse behoud van styl en industriële ontwikkeling!

Binnehof vanaf Mauritstoring den HaagWat ‘n vergryp in teenstelling aan die geskiedenis, deur onvaste siele wat ten spyte van Afrika as aanskouingsles, die insig van Afrikanerleiers soos Genl. Hertzog, dr. D F Malan, adv. J G Strydom, dr. H F Verwoerd en menige ander se geskrifte en politieke ontledings, Suid Afrika aan ‘n bende swart terroriste oorhandig, om dit wat oor eeue opgebou is in minder as twintig jaar te reduseer tot rommel!

Helen Zille wat feitlik haar lewe, haar selfrespek en al haar toewyding ge-offer het binne die liberale “establishment” se politieke dampkring, uitsluitlik vír die swartes, word nou deur die swartes met klippe gegooi!

“Zille onder klippe en polisieman beroof: July 16, 2018 – Nuus

Helen Zille, Wes-Kaapse premier, en haar gevolg is in Hermanus onder die klippe gesteek toe sy die “gemeenskap” wou toespreek. Die polisie was teenwoordig en tydens die insident is ‘n polisieman beroof van sy dienspistool.”...... Klink dit reg? Sou mens dit kon verwag as normale gedrag van beskaafde, opgevoede en demokratiese, menseregdeurdronge modernniste van watter kleur ookal? Stank vir dank?

Indien nie, waarom is die Afrikanervolk dan verraai ten koste van ons voortbestaan? Word ons vermoë tot verweer steeds erodeer met die goekeuring van die wêreld daarbuite?

Was dit nie AT Culwick wat ‘n beskrywing van suid afrika voor 1652 geformuleer het, wat lui:.

“This was a land without a wheel, a lamp, a match to light a fire,

without a book, a pencil or a pen, without a blanket.  None could make

a button,or a buttonhole to fasten his skins about him in the wind.

Superstition, pestilence and famine stalked the land and ruled men`s

lives. War raiding were unending. Life was very cheap.

Who changed it? Who brought peace and progress, education and the

Uniegebou noumodern arts of healing, the written word and computation, commerce,

coinage, banking, credit, transport, towns and cities, ships and

harbours, power, intensive agriculture, enough to eat? Who brought law

and order, security of life and property, respect for other tribes and

races?

Those who brought a thousand benefits must themselves maintain and guard

them.

NONE OTHER CAN!!!!!!!!

A.T. Culwick :

Uniegebou onder blanke beheerDit is duidelik dat ons voorgeslagte ‘n duidelike begrip hiervan gehad en implimenteer het!

Die tragiek is egter dat ook hier in Nederland die wanstaltigheid van multikultuur sigbaar aan die toeneem is tenspyte van die weerstand van ‘n klein groepie nasionaliste!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Sluit aan

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie