1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5058125

Besoekers aanlyn

Ons het 130 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

ONVERDRAAGSAAMHEID DIE GRONDSLAG VIR DIE GEWELD IN SUID AFRIKA

MfecaneVan “We Are One” het weinig oorgebly! Luister na Zwelitini as hy sê, my Impi’s staan gereed! Julle sal nie my grond vat nie! Zuma as hy waarsku dat hy nie verder geteister moet word nie en die Basoetoes wat Tant Liesbet versoek om hulle grond terug te gee!

Ramaphosa, die Venda het reeds sy hande vol om die NUK, (Nasionale Uitvoerende Komitee) van die ANC aan sy kant te hou met die oog op volgende jaar se verkiesing wat hy ten alle koste moet wen en pleit om verdere verdeeldheid in die ANC te staak. Want, sê hy, ‘n verdeelde huis kan nie bly staan nie.

Die samehorigheid waarna hy verwys sluit egter nie nie plaasboere in nie aangesien hy verklaar dat sy prioriteit nie plaasmoorde is nie, maar internasionale betrekkinge! Dit maak sin vir die AVP wat reeds geruime tyd na Ramaphosa verwys as die Internasionale geldmag se man.

Ramaphosa se minagting vir die blankes en in besonder die boere is niks anders as Malema en Shivambu se uitsprake oor die Kleurlinge en Indiers nie. ‘n Waarskuwing wat dr. HF Verwoerd al in die vyftiger jare tot die Indiers en Kleurlinge gerig het wat onvermydelik sal wees indien die integrasiebeleid van die VP ooit in Suid Afrika toegepas sou word.

Die onderlinge onverdraagsaamheid wat rofweg sedert 1818 en 1838 tot die uitwissing van nagenoeg 2 miljoen swartes in wat bekend was as die Mfecane gelei het, is nie deur die beskawing opgelos nie, dit was net op hou gesit tot die dag dat die blankes nie meer oor die gesag beskik om tussenbeide te tree nie. Dit het dus in 1994 begin en is besig om momentum op te bou na ‘n volskaalse oorlog tussen die onderskeie swart volke, wat noodwendig moet oorspoel na die blankes.

Onge-ergdheid deur Ramaphosa oor die plaasmoorde is dus net ‘n simptoom van die politieke verandering wat deur naakte verraad in 1994 plaasgevind het! Die politiekkorekte snert wat deur die hoofstroom media en “politieke ontleders” daagliks kwytraak, sal nie ‘n snars afdoen aan die voorspelde verval wat reeds plaasgevind het sedert 1994 nie! Hierdie verval wat onverpoosd voortsnel tot totale ineenstorting waarvoor die Internasionale Imperialiste sit en wag sodat hulle as orators kan intree, is deeglik beplan om hulle weer in beheer van Suid Afrika te plaas.

Die gety is egter besig om te draai en Afrikaners moet nie moed opgee nie maar paraat bly waak en bid! Soewereine onafhanklikheid setel nie in voorleggings aan die regime vir selfbeskikking nie. Nog minder in volkstate in ruil vir Suid Afrika onder ‘n godlose grondwet met die beperkings van voorkeur vir ras, geslag, taal, godsdiens, eie skole, kerke, eie grondgebied of enige ander wyse van die beskerming van jou identiteit nie! Staak tog hierdie onsinnige en futiele geskarrel om die grondwet aangepas te kry! Dit het géén blywende waarde nie en belemmer Afrikanersamehorigheid!

 

MALEMA STANDS BY HIS INDIAN RACE REMARKS

NEWCASTLE - Economic Freedom Fighters (EFF) leader, Julius Malema says criticism of his recent anti-Indian statements are hypocritical.

 

Malema in his Youth Day speech hit out at Indian and Coloured people and said they were racist.

 

This shortly after the party’s Chief Whip Shivambu had made remarks about Treasury's deputy director-general Ismail Momoniat that were interpreted as him saying Momoniat is “un-African."

 

The Anglican Bishop of Johannesburg, Reverend Dr Steve Moreo, recently came out strongly against Malema and the EFF's Floyd Shivambu on their race-related remarks.

 

Malema was speaking on Monday outside the Newcastle Magistrate's court where he faced charges for contravening the Riotous Assemblies Act.

 

“When we said the majority of Indians are racist they were all screaming. But to show the hypocrisy of South Africa and to show that racism is indeed alive, former Constitutional Judge [Zak] Yacoob, who is an Indian himself, says 90 percent of Indians are racist. They never said they are taking him to court. They never threatened him,” he said.

 

Related: SA Indians owe Malema and the EFF

 

Regarding the charges he is facing, Malema said being charged for simply repeating what's in the Freedom Charter.

He's accusing the ANC of employing the same tactics as the apartheid government.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie