Afrikaner

BLANKES EN IN BESONDER DIE AFRIKANERVOLK, IS NOU INTERNASIONAAL VOËLVRY VERKLAAR!

WereldbankgroepDie Wêreldbank se goedkeuring vir die gryp van eiendom van wit eienaars deur die swart meerderheidsregime in Suid Afrika, is niks minder as om die blankes in Suid Afrika voëlvry te verklaar nie.

Ongeag die wyd gepubliseerde moorde, verkragtings, verminkings, roof en korrupsie in Suid Afrika, is hierdie openbare verklaring van die Wêreldbank betekenisvol en verdien dit om in perspektief geplaas te word.

In die eerste plek verklaar dit die stilswye van al die banke in Suid Afrika, die Reserwebank ingesluit, tenspyte van die uitsprake van heethoofdige swartes sowel as die “president” en sy regime- amptenary, dat blankes se eiendom gevat gaan word sonder vergoeding! Met ander woorde, deur die regime wat diefstal gaan wettig deur wetgewing, gesteel gaan word al het dit finansiële implikasies vir die banke.

Selfs die IMF (Internasionale Monetêre Fonds) se kommer oor wat die regime gaan doen met die onteiening sonder vergoeding, word nie in aanmerking geneem nie. Dus is die banke bewus van iets wat ons nie van weet nie en sal hulle belange waarskynlik nie daardeur geraak word nie!

Wat verder duidelik is deur die Wêreldbank se verklaarde goedkeuring van die onwettige berowing van wettige eienaars van eiendom, is eerstens hulle maatstaf van geregtigheid en tweedens die bevestiging van die internasionale geldmag se betrokkenheid by die verraad waarvoor die de Klerk swakkelingregering van 1994 gebruik is!

Dit het tyd geword dat die Afrikanervolk ons minagting vir dié wêreldliggame wat uit hulle verrotte waardestelsels en klandestine operasies volkere en nasies vir eie belang verontreg, aan hulle kommunikeer op ‘n wyse waarvan die hele wêreld kan kennis neem!

Marek Hanusch“A senior country economist, Marek Hanusch, apparently feels land grabs and expropriation without compensation will promote inclusiveness and equality.” Bid jou aan! Nogal ‘n senior ekonoom! Met al die bewyse tot die teendeel op die tafel, behoort hy die gevoelens wat hy ontwikkel te onderdruk deur te gaan lê totdat dit weggaan en dan ‘n psigiater dringend gaan sien! Om jou gebrek aan gesonde verstand so openlik te openbaar kan goedskiks vergelyk word met dié van Afrika waarteen ons huidig stryd voer!

THE WORLD BANK’ APPROVES THE UPCOMING SEIZURES OF WHITE OWNED PROPERTIES BY SOUTH AFRICA’S BLACK MAJORITY GOVERNMENT

In this video by ‘One America News Network’ we see OAN’s Kristian Rouz reports that the ‘The World Bank’ approves the upcoming seizures of white owned properties by South Africa’s black majority government. A senior country economist, Marek Hanusch, apparently feels land grabs and expropriation without compensation will promote inclusiveness and equality. And that the high unemployment, poverty and inequalities are hindering South Africa’s economic and political development.And that the high unemployment, poverty and inequalities are hindering South Africa’s economic and political development. This all as a result of the ANC’s mismanagement, corruption and leftist experiments since 1994. But the world bank like the ANC continues to blame apartheid for the woes of the country.

The land issue is discussed and how the white South Africans are being targeted. The World banks findings are astonishing as it will not solve the problems amidst international disinvestment and a failing economy built on theft, corruption and lies. Rightful owners of the land are not the black tribes.

South Africa Today – South Africa Media