1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5058147

Besoekers aanlyn

Ons het 171 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

GELDMAG BEKOMMERD OOR HULLE BATES IN SUID AFRIKA

IMF embleemIn South Africa Today – South Africa News, verskyn daar ‘n berig wat daarop dui dat die wêreld se geldmag bekommernis het oor hulle beleggings in Suid Afrika. Daar is geen melding van die onreg wat aan die Afrikanervolk reeds aangerig is of wat onteiening sonder vergoeding sal beteken vir die blanke wat Suid Afrika opgebou en beskaaf gemaak het sodat hulle hier kon belê nie.

Nee, hulle sê dit nie. maar die implikasie is duidelik dat dit net gaan oor húlle belange! Dit is immers hulle wat ‘n reuse aandeel het in die onstabiele toestand wat nou in Suid Afrika heers en hulle belange ook bedreig. Die afdruk van die waarde van die Rand was veral gunstig vir die aankoop van eiendom teen diefstalpryse terwyl Afrikaners wat werkloos geraak het vanweë swart bemagtiging, deur al hierdie kunsmatiggeskepte maatreëls hulle eiendomme verloor.

Die Internasionale Monetêre Fonds Het ‘n skrywe aan die regime gerig om te hoor wat presies hulle planne is met grondhervorming. Dit is interressant dat hulle grondhervorming sien as die moontlike ontneming van eiendomsreg sonder vergoeding!

Dit beteken dat hulle nie geloof het in hulle gekose swart verteenwoordigers se vermoë om die toenemende eise vir onteiening te beheer nie! Uiteindelik vat dr. Verwoerd se waarskuwings oor die verloop van die integrasiebeleid waarvoor daar allerlei uitoorlê taktieke beknoei is, grond nou dat dit wat hulle bereik het besig is om vir hulle tande te wys!

IMF demands that ANC clearly spell out land reform plans

Die Vryburger

June 13, 2018

IMF demands that ANC clearly spell out land reform plans.

IMF embleem

Photo: Die Vryburger

The International Monetary Fund (IMF) requested the SA Government to clearly spell out its land reform plans. This must be done to eliminate uncertainty about investors’ sentiment.

If this does not send a clear message to Cyril Ramaphosa and the government, no message will convince them otherwise, economists say.

Foreign investors will not invest money in a country where property rights are taken without compensation.

Meanwhile, Kgalema Motlanthe also had his input around the issue in his statement that ‘all South Africans must have equal rights to land ownership’.

This means any citizen of the country is free to obtain land, but he or she must buy it and not steal it or receive it for free.

Read the original article in Afrikaans on Die Vryburger

South Africa Today – South Africa News

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie