1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5237164

Besoekers aanlyn

Ons het 46 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

MOET MY NIE TART NIE, DREIG ZUMA.

Zuma spreek COSAS toe in DurbanDie AVP het al by herhaling gewaarsku dat Zuma nie klaar is nadat hy op bedenklike wyse uit sy amp as president forseer is nie. Sy waarskuwing dat hy nie getart moet word nie anders sal hy praat, bevestig dat hy nog iets in die mou voer.

Daar is verder heelwat bespiegeling oor ‘n nuwe politieke party, wat as hy die hele Zuluvolk kan beweeg om daarby aan te sluit, dit nie uitgesluit is dat hy weer president kan word nie. Dit is mos die potensiaal wat die liberales en verraaiers ontsluit het toe hulle getallepolitiek op Suid Afrika losgelaat het met Een-Mens-Een-Stem, die Reënboognasie se “We are One” benadering.

Sy toespraak as genooide hoofspreker by Cosas se byeenkoms op 6 Junie2018 in Durban is goed ontvang en het hy selfs beloofde ondersteuning gekry by sy hofverskynings waar hy volgens Cosas onskuldig is totdat die teendeel bewys is. Die dreunsang van: “Wat het Zuma gedoen?”, onderstreep die sentiment in sy guns onder sy volksverwante!

Ons sien hier die oumense se spreuk dat bloed dikker as water is wanneer selfs sy SAKP vennote hulle rug op hom draai. Die AVP sal nie verbaas wees as Zuma se bravado spruit uit ondersteuning van BRICS as adviseurs vir sy optrede vorentoe nie.

 

Do not provoke me' or else: Zuma warns critics

SOUTH AFRICA

Wednesday 6 June 2018 - 6:00pm

 

JOHANNESBURG – Former president Jacob Zuma has issued a stern warning that he will not sit back and watch his critics provoking him.

“There are people who like to talk about me, who are provoking me, and I kept quiet when I was president of the country,” said Zuma. “I no longer have that responsibility… and I want to warn them, they must keep quiet … I have things to say about their organisations, they must not provoke me.”

 s1

 d1

 sw1

 v1

Sluit aan

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie