1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5316162

Besoekers aanlyn

Ons het 27 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

WAT IS DIE POLITIEKE BETEKENIS VAN HIERDIE OPTREDE VAN RAMAPHOSA?

Ramaphosa bid saam met die MoslemsIn teenstelling met die Zulus se graad van tolleransie vir die Indiërs in Kwazulu Natal en in minagting van die Afrikanervolk wat Suid Afrika uit ‘n wildernis ontworstel en beskaaf het waarvan al die die verskillende rasse hier teenwoordig die voordele geniet het, en van wat oorgebly het daarvan nadat hulle in 1994 deur verraad beheer verkry het, nog besig is om op te gebruik, spreek hierdie foto boekdele!

Volgens Ramaphosa die Venda, het die Afrikaners die land van hulle gesteel en moet dit teruggevat word sonder vergoeding. Géén erkenning of selfs verwysing na die oorsprong van die voordeel wat die swartes in Suid Afrika bo elke ander swart ras, waar ookal in die wêreld, geniet het onder die “apartheidstelsel” van die Afrikanervolk nie, maar lofprysing en saam bid met die Moslemgemeenskap, moet ‘n bepaalde politieke betekenis hê!

Interressant dat die Indiërs selfs toe Mandela nog geleef het, al voorspraak vir Ramaphosa gemaak het as opvolger vir Mandela. Die getalleoorwig van die Zulus binne die ANC en Zuma se invloed binne die SAKP was waarskynlik vir hom nie bevorderlik indien hy wou bly lewe nie.

Die onlangse ingrype van die Britte in beide Zimbabwe en Suid Afrika om BRICS se invloed te breek saamgelees met die eeue lange invloed van die Britte binne Indiërgeledere, was waarskynlik instrumenteel in Ramaphosa se beskikbaarheid vir die rol waarvoor die Imperiale Westerse magte hom geoormerk het.

Klaar met die wittes nou vir die resDit was egter dr. Verwoerd wat die Kleurlinge en die Indiërs gewaarsku het dat hulle ‘n fout sou maak om te dink dat die swartes slegs die blankes gaan teiken indien hulle dalk eendag in beheer sou kom! Diégene wat die mening toegedaan is dat Zuma en die Zulus polities verslaan is, maak die fout van hulle lewe!

POLITICS

Ramaphosa breaks fast with Muslim community‚ praises volunteer work

30 May 2018 - 19:59BY NICO GOUS

President Cyril Ramaphosa performs prayer with Muslim leaders during the Muslim Judicial Council of South Africa and the Muslim community Iftar dinner in Rylands, Cape Town. 

Ramaphosa bid saam met die Moslems
Image: ESA ALEXANDER/SUNDAY TIMES

President Cyril Ramaphosa praised the Muslim community on Wednesday evening for their volunteer work in their community and South Africa.

“I have seen it‚ I have felt it‚ I have heard it and I have often touched it‚ because when I see the Muslim community at work‚ advancing the interests of people who are less off‚ particularly as you think of them so deeply and so completely during Ramadan‚ I am always so deeply‚ deeply impressed‚” he said.

Ramaphosa addressed the Muslim Judicial Council (MJC) on Wednesday in Cape Town for the Ramadan iftar‚ hosted by president Shaykh Irfaan Abrahams. Iftar is the evening meal at which Muslims break their daily fast.

Ramaphosa urged the Muslim community to support and join the ANC‚ saying that the Muslim community was joined at the hip with the “fortunes” of the ANC.

“We know that you too have been deeply pained that the ANC is no longer the governing party in the province. We aim to change that.”

Ramaphosa said the party wanted to stop the “apartheid spatial planning” and gentrification in Cape Town by returning District Six‚ Bokaap‚ to its former glory.

“We are making good progress together with the Muslim Judicial Council and the land claimants from Macassar to resolve the outstanding land claims.”

Ramaphosa said Police Minister Bheki Cele was working on a new strategy to fight gangsterism and drugs in the Western Cape.

“Gangsters‚ watch out. Because we are coming after you.”

Ramaphosa also condemned religious extremism.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Geloftefees 2018

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie