1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5316177

Besoekers aanlyn

Ons het 30 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

WAAROM SOU SOMMIGE BLANKES MET SULKE MENSE BINNE DIESELFDE STELSEL WIL SAAMWERK?

EFF SLAGSPREUKIs dit nie’n tragiese verskynsel dat daar Afrikaners is wat hulle beywer om saam met hierdie soort karakters te wil saamwerk om ‘n bevredigende toestand te probeer bereik wat vir alle rasse aanneemlik sal wees?

Dit ten spyte daarvan dat Afrika reeds vir eeue lank bewys lewer dat welke pogings tot opheffing, selfs deur sommige Britse afgevaardigdes, gefaal het om beskaafde standaarde onder hulle te vestig, nie daarin kon slaag om verandering teweeg te bring nie!

Bevestiging van die voortsetting van hulle karaktersamestellingn vir die afgelope 23 jaar in Suid Afrika is legio en skroom hulle nie om dit op baniere dit te propageer nie.

Elkeen wat dit waag om hierdie soort kommentaar te skryf, is natuurlik in sulke blankes en feitlik elke swarte se mening ‘n rassis.

As hulle nou aanhoudend die blatante leuen verkondig dat die Afrikanervolk hulle grond en land gesteel het, wat moet dien as motivering en uiteindelike wetgewing op sterkte daarvan om onteiening sonder vergoeding, (naakte gewettigde diefstal) as maatreël gebruik om wettige eienaarskap te “ontwettig” en jou dan te beroof en jy jouself verdedig, jy die agressor is en hulle die slagoffer.

Het die witman dan nou heeltemal kranksinnig geword? As daar bloot op ‘n stuk papier sulke ongeregtigheid deur een of ander rampokker geskryf word, of hy nou wit of swart is, is dit genoeg rede om te aanvaar dat geregtigheid nou maar daardeur verdring mag word?

Verset en weerstand moet nou vervang word deur onderhandeling wat nou al in 23 jaar nog net daarin geslaag het om die Afrikanervolk agteruit te dryf! Weg van sy gesag, weg van sy waardes en norme, weg van sy kinders se christelik-nasionale onderwys, weg van die handhawing van sy taal en uiteindelik weg van sy besit af!

En dit deur karakters soos hierdie wat nog nooit daarin kon slaag om ‘n sukses op eie stoom wat met dié van die blanke ras vergelyk kan word, tot stand te bring nie! Nou is ek weer ‘n “supremasist”! ‘n Skeldnaam vir elke sigbare waarheid en werklikheid wat die verskil tussen rasse beklemtoon maar wat deur politieke “korrektheid” in die doofpot gestop moet word!

Of jy nou ‘n Afrikaner, Hollander, Amerikaner, Engelsman, Duitser, Frans of Italiaans is, kom tog asseblief tot julle sinne! Samewerking, onderhandeling of ooreenkomste met hierdie soort karakters is die sekerste resep vir selfmoord!

Die antwoord is tog duidelik! Dat elke volk binne sy eie volksverband, binne sy eie grondgebied, volgens sy eie aard, behoefte en veral vermoë, oor homself sal regeer! Om iemand anders se goed af te neem, met watter metode dit nou ookal gedoen word, is ‘n daad van oorlog en regverdig selfverdediging waar getalle nie meer die norm is nie maar moed en durf en daadkrag. Quo Vadis Afrikaner?

 s1

 d1

 sw1

 v1

Geloftefees 2018

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie