1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5310761

Besoekers aanlyn

Ons het 31 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

KAT-EN-MUISSPELETJIE OOR GROND BEGIN!

archive cnxMalema se uitdaging van die wet oor oproerige byeenkomste, waaronder hy gedagvaar is dat hy sy volgelinge opgesweep het om grond te beset, is ‘n tipiese Britse uitoorlê taktiek om die aandag af te trek van die feit dat daar reeds op die hoogste vlak van die regime aangedui is dat die Afrikanervolk se grond gevat gaan word, en dit sonder enige vergoeding!

Die foefie van grondwetverandering is ewe-eens om die stemvee by wie verwagtings geskep is, in bedwang te hou tot na die verkiesing volgende jaar. Dit is in die Britte en Amerikaners se belang dat Ramaphosa, hulle handperd, dan verkies moet word!               Archive cnx

VF Positief Slaan TerugIn hierdie speletjie is die VF-Positief (gekontamineerd) met hulle slagspreuk van “Slaan terug” en petisielyste om kastig die wysiging van die grondwet se artikel 25 oor “grondhervorming” te keer, se poging uiters bedenklik vir ‘n paar redes. Die eerste is dat die grondwet geskryf is om die Afrikanervolk ernstig te benadeel en dus Afrikanervyandig is! Behalwe dat dit aborsie goedkeur en feitlik ’n afskrif van die “Freedom Charter” is, keur dit ook “grondhervorming” goed wat niks anders as gewettigde diefstal is nie!

Die tweede is dat hulle ‘n eed moes neem dat hulle die grondwet sal eerbiedig en beskerm terwyl dit prakties ‘n Godlose grondwet is wat voorsiening maak vir ‘n universele god.

Derdens dat die grondwet reeds lankal voorsiening gemaak het dat in geval grond aan die staat onder bewaring geplaas word, dit nie geag word as onteiening nie en derhalwe geen vergoeding vereis nie! Die staat word dan die “custodians of the land for the people” VF-Positief se deelname aan die bestel is nié 'n oplossing nie maar 'n uiters nadelige en kortsigtige politieke opsie wat vir ons vryheid niks beteken nie!

 

U moet u nie verder laat mislei nie! Hierdie land is óns land! Solank as wat ons kaart en transport het van die eiendom wat ons besit, is dit die sekerste bewys dat hierdie land ons land is! NIE GESTEEL, OF GEVAT, OF OP ENIGE ONREGMATIGE WYSE BEKOM NIE! Behou en verdedig wat regtens u s’n is, al is dit met u lewe! Vir hierdie rede is samewerking oor hierdie gemeenskaplike saak naamlik, aanvalle en grondgryp, noodsaaklik en sal ‘n leiersberaad daaroor gehou moet word.

HINNEWS

Home » Politics »

Malema: ‘Whites are part of SA‚ but they must share the land’

Malema: ‘Whites are part of SA‚ but they must share the land’

by centpizzy in Politics April 6, 2018 Malema: ‘Whites are part of SA‚ but they must share the land’2018-04-

EFF leader Julius Malema made a brief appearance in the Manguang court on Friday as his case was postponed pending his challenge of the Riotous Assemblies Act he is charged under‚ for allegedly inciting his supporters to invade land.

The prosecution asked for the matter to stand down until July 27‚ 2018. Malema’s challenge of the law is due to be heard at the North Gauteng High Court later this year.

A crowd of supporters were at court to support Malema. Outside court‚ according to the official EFF twitter account‚ he told them: “I am happy to appear before a court of law not because I am accused of stealing money from the poor . . . we are here not because we raped‚ killed or stole anything. But because we recited the Freedom Charter that people will have the right to occupy land wherever they choose.”

“Land is dignity‚ land is houses‚ land is employment . . . you are here in numbers cause you are unemployed. But if you had the land you would be at home working your land.”

Malema is standing trial in two courts over his comments on land grabs.

In 2014‚ he told the EFF’s elective conference in Bloemfontein: “We’re going to occupy the unoccupied land because we need land. For us to eat‚ we must have the land. For us to work‚ we must have the land. I come from Seshego — If there is unoccupied land‚ we will go and occupy the land with my branch. You must go and do the same in the branch where you come from.”

Malema last year also appeared in the Newcastle Magistrate’s Court on a similar charge. In June 2016‚ Malema told supporters in the northern KwaZulu-Natal town that white people can’t claim ownership of land because it belongs to the country’s black African majority.

In Bloemfontein on Friday‚ Malema said: “Nowhere in the policies of the EFF do we speak of driving whites to the sea. South Africa would be boring without whites‚ they have naturalized. It’s like waking up one day and there are no trees. They are part of SA‚ but they must share the land.”

 s1

 d1

 sw1

 v1

Geloftefees 2018

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie