1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5013417

Besoekers aanlyn

Ons het 118 gaste en een lid aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

AAN ALLE BOERE EN BLANKES IN SUID AFRIKA. BEWAPEN USELF EN WEES PARAAT!

Volle wapenrusting vaan GodIn die mees onlangse opruiende toespraak van Malema waarin hy die boere op die mees brutale wyse beduie om Dutton van Australia se aanbod te aanvaar, maar die huise en trekkers se sleutels vir die swartes te los, is daar ‘n verwagting by die gepeupel geskep wat nie gestop sal word behalwe deur die uiterste vorm van verset nie!

Die vlaag aanvalle en pogings tot besetting van grond moet ondubbelsinnig afgeweer word deur onmiddellik op te tree wanneer dit u besittings en/of lewe bedreig. By gebreke aan optrede sal dit al moeiliker word om hulle af te kry en verdere besetting te verhoed!

 

 

 

 

Bewapen uself heel eerste deur die wapenrusting van God aan te gord indien u dit nog nie gedoen het nie. Dít is die sterkste en mees doeltreffende wapens waaroor die Afrikanervolk nog altyd beskik het. Daarna moet u gereed wees om uself te kan verdedig wanneer u aangeval word met die reg van beveiliging wat nie doodslag uitsluit nie.

Vergeet van hulp uit die buiteland. Dit is juis met behulp van die buiteland dat ons in hierdie benouing verkeer! Optogte en aanbiedinge van visas is géén hulp nie! Dit is inteendeel hulp aan ons vyande om ons uit die land te kry! As daar hulp van buite moet kom, moet hulle inkom en ons hier kom bystaan om te help herstel wat hulle help vernietig het!

Die leuen van die swartes in Suid Afrika dat ons hulle land gesteel het wat hulle “reg” geword het om ons besit sonder vergoeding te vat is niks anders as “gewettigde” diefstal deur ‘n illigitieme regime, wat gewoonlik met moord, verkragting, verminking en marteling gepaard gaan. Indien ons dit nie verdedig nie, verdien ons om dit te verloor! Laat ons dus laertrek en mekaar bystaan ongeag hulle getalsterkte, omdat dié wat by ons is, meer is as die wat by hulle is!

Hier is enkele aanhalings en uittreksels uit berigte wat oral verskyn het:

Malema vir die sleutels van huise en trekkersThe policy was originally proposed by the leader of the far-left Economic Freedom Fighters (EFF), Julius Malema, who has insisted that it is the right of black South Africans to take back the land. In a speech delivered Wednesday, Malema said it was time for the white farmers to leave. “They must leave the keys of the tractors‚ because we want to work the land,” the controversial figure declared, as reported by Times Live. “They must leave the keys of the houses‚ because we want to stay in those houses.”

“We must ensure that we restore the dignity of our people without compensating the criminals who stole our land,” he said in response to the motion passing by 241 votes to 83.

On Monday, Australia’s former Prime Minister, Tony Abbott, told 2GB Radio that there is “a very serious situation developing in South Africa,” as reported by the Guardian. “Something like 400 white farmers have been murdered – brutally murdered over the last 12 months,” he added.

Abbott continued: “Just imagine the reaction here in Australia if a comparable number of farmers had been brutally murdered by squatters intent on driving them off their land … we would say this is a national crisis.”

But the South African government insists that it is simply rectifying the past via its accelerated land reform.

“There’s no need for anyone to be scared or to fear anything,” government spokesman Ndivhuwo Mabaya told the BBC. “The land redistribution programme will be done according to the law. We want to say to our friends across the world that there’s no need to panic.”

“We are engaged in a process of land redistribution which is very important to address the imbalances of the past,” added a spokesperson for the South African minister for International Relations and Cooperation, Lindiwe Sisulu. “But it is going to be done legally, and with due consideration of the economic impact and impact on individuals.”

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie