1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5316124

Besoekers aanlyn

Ons het 61 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

JOHAN PIENAAR IS NIE DIE EERSTE VERRAAIER VAN DIE AFRIKANERVOLK NIE EN SAL OOK NIE DIE LAASTE WEES NIE

Johan Pienaar en die vlagloopSy aksie met die vlag het ten minste twee onvermydelike gevolge. Die eerste is dat dit die sekerste metode is om jou openlik van jou volk te distansieer en die tweede is dat so ‘n blatante openbare vertoon van minagting van ‘n volk se bloed en sweet en stryd oor meer as driehonderd jaar, liberale bloedsuiers aantrek soos wat ‘n bol mis brommers lok!

DIésulkes het dan ook hulle Afrikapassies op die vlag kom uithaal en hulle Afrika onkunde gedemonstreer vir almal om te sien hoe hulle gedy in die beskawing, gevestig deur die prestasies en handewerk van hulle nasionalistiese voorsate, sonder enige insig of begrip vir die rommelstatus wat hulle wanstaltige ideologie in Suid Afrika reeds teweeggebring het.

Johan Pienaar se woordfees ou vlagJohan Pienaar se verklaring oor waarom hy verander het, hy sê nie verander het van wat nie, maar duidelik weg van sy volk af, is tipies van die Harold McMillan soort wat sy seile na die wind span. Omstandighede bepaal sy rigting en nie beginsel nie.

@JohanPienaar Follow @JohanPienaar

I changed because I gained access to free information in 1994. I changed because there was no way to intellectualize the murder of an university lecturer. I changed because telling black kids that they may not run on public athletic tracks is inhumane. Wat sy Afrikanervoorouers moes verduur en ons nou weer, het géén invloed op sy beskouing nie?

Hy praat Afrikaans, maar verseker nie namens die Afrikanervolk nie! Stompsinnig sien hy nie die toestand wat besig is om te ontwikkel in Europa en elders nie. As die wiel sy volle omwenteling gedraai het, dan spring hierdie klomp kort om en beskuldig die omstandigheid vir hulle dwaling. Die stigma kleef egter tot binne in die graf, al sing die vyand van die Afrikaner nou saam met jou!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Geloftefees 2018

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie