1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4953639

Besoekers aanlyn

Ons het 56 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

VEILIGHEID BETEKENISLOOS EN GELD VIR RAMAPHOSA NET VIR SY EIE VEILIGHEID!

Ramaphosa by SANDF intergeloofsbyeenkoms KimberlySonder ‘n enkele verwysing in sy staatsrede na die verwaarloosde veiligheid van veral die blankes in Suid Afrika en dan veral die blanke boeregemeenskap op plase, was daar sedert sy inhuldiging ‘n gekonsentreerde toeloop van aanvalle en moorde op blankes, asof daar goedkeuring daarvoor was!

Sewe plaasaanvalle net oor die naweek en steeds geen woord van die “nuwe orator” wat sommer dadelik die geldwêreld laat juig het en die banke met 60 biljoen Rand bevoordeel het.  

In Kimberley, Donderdag 18 Februarie 2018 spreek Ramaphosa die  intergeloofsbyeenkoms van die weermag by Mittah Seperepere, Kimberley toe en pleit by 7000 lede om nie by die politiek betrokke te raak nie. Die weermag se primêre rol is om die inwoners van Suid Afrika se veiligheid te verseker.

Vir die AVP is dit duidelik dat sy hele betoog daarop gerig is om te probeer verhoed dat die Zoeloes nie in opstand moet kom teen die ander etniese minderheidsmagte wat nou die beheer geneem het nie. Dit is duidelik dat hy nie ‘n snars omgee vir die blankes wat volgens sy (RAMAPHOSA) , se resep van stadige uitwissing geteiken word  nie. Foto: GCIS                                                                         

Die uitbundige toename van moordorgies sedert hy die leisels geneem het en sy algehele swye daaroor, terwyl hy die weermag smeek om tog nieby die politiek betrokke te raak nie, is só deursigtig dat elke Afrikaner en Afrikaner organisasie daar behoorlik kennis van behoort te neem!

Ons is in ‘n eensydige oorlog vasgevang en behoort ons daarvoor voor te berei en só te leef soos wanneer jy in ‘n oorlog verkeer! Samewerking en verwagtings wat geskep word deur Afrikanerorganisasies vir hierdie “nuwe orator” en sy regime, is gevaarlik en maak van hulle vyande van die Afrikaner en sy vryheidstrewe! Dit is nou die tyd om die skeidslyne duidelik en hard te trek tussen dié Afrikaners wat openlik erken en bereid is om te proklameer dat hierdie land óns land is, en dié wat saampraat, saamwerk en saamknoei om ons van ons land te laat afsien vir welke ander opsie ookal bedink word.

Wees nugter, wees wakker en wees waaksaam! Laat diégene vir wie dit reg is om in ongeregtigheid te lewe, aansluit by die F.W. Stigting, Solidariteit, Afriforum en elke ander organisasie wat ons vryheidstrewe benadeel en belemmer met samewerking, volkstate, stories oor selfbeskikking in plekke soos Orania en Kleinfontein. Enige ander benadering as om te staan vir wat reg is!  Hierdie land is ÓNS land! As u daarmee saamstem, kom sluit dan aan by die AVP en laat ons saam in geloof standpunt inneem teen die onreg wat hier in Suid Afrika onder die leiding vande Klerk en Kie plaasgevind het!

Daar is huidig geen meer effektiewe wyse as om deelname te weier aan die nuwe Suid Afrika nie! Solank as wat die Afrikanervolk daaroor verdeeld is, solank sal ons verdruk word. Laat ons leer uit die lesse van die geskiedenis en die foute van die verlede vermy! Dit is eensgesindheid wat die oopgesperde vingers saambal in ‘n soliede vuis! Effektief vir beskerming, maar ook effektief in verdediging en selfs aanval!

 

NEW AGE

KIMBERLEY – President Cyril Ramaphosa praised the country’s armed forces for respecting the supremacy of the Constitution “without any appetite for senseless bloodshed”, while the ANC changed leadership.

Ramaphosa was addressing an interfaith service in Kimberley on Sunday as the new Commander in Chief of the South African National Defence Force (SANDF).

The event was part of a build-up to the official commemoration of Armed Forces Day on Thursday.

 South African National Defence Force Commander-in-Chief, President Cyril Ramaphosa, addressing the Armed Forces Interfaith Service at Mittah Seperepere in Kimberley, Northern Cape.

12:07 PM - Feb 18, 2018

On Wednesday, during an interview with the SABC and hours before his resignation, former president Jacob Zuma made a veiled threat about possible violence if the ANC removed him.

Ramaphosa said there was no bloodshed during the changeover because the defence force is “led by wise women and men who abide to the ideal of the supremacy of the Constitution and the rule of law.”

This year’s Armed Forces Day remembers the victims of the SS Mendi tragedy. Hundreds of soldiers, most of them black South Africans, died in 1917 when the boat they were travelling in sunk in the English Channel. They were on their way to fight in World War 1.

WATCH: SS Mendi centenary commemorated in England

Ramaphosa said Thursday’s commemoration “reminds us that blood was spilt by countless South Africans and freedom fighters to guarantee us our freedom and human rights.

“It is a reminder that brave men and women continue to put their lives on the line to secure and hard-won freedoms and defend our Constitution,” he told members of the SANDF.

“A truly national defence force for all South Africans that guarantees that its tanks and guns will never again roll into townships and suburbs to fight against the very same people it was established to protect.”  eNCA

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie