1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5279419

Besoekers aanlyn

Ons het 29 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

ZUMA SE BEDANKING. "REGIME CHANGE" VAN DIE BRITTE?

Zuma se bedankingsredeDie skielike bedanking van Jacob Zuma as president, nadat hy nog ‘n dag tevore onverbiddellik was dat hy nie gaan bedank nie, bring ‘n mens nogmaals onder die besef van sinistere magte agter die skerms. Magte wat in Suid Afrika werksaam is om te verseker dat die  beplanning om Suid Afrika uit die Afrikanervolk se hande te hou en plunderbaar te maak vir die magte betrokke, mág die proses nie ontspoor nie. 

Zuma se uittreerede is bepaald nie sy handewerk nie en val dit veral op dat die klem sterk gelê word op die behoud van eensgesindheid binne die ANC. Dit nadat weke se toutrek daarop gedui het dat verdeeldheid tussen die Zoeloes en ander etniese groepe binne die ANC  onvermydelik was en reeds tot botsings gelei het.  Of Zuma se bedanking  vrede in Suid Afrika gaan bring sal nog gesien moet word. Die AVP is nie daarvan oortuig nie!

                                                                                               

                                                                                                Foto: Maroela Media

Ek is oortuig daarvan dat daar aan Zuma ondernemings gegee is wat sy bedanking vir hom aanneemlik gemaak het. Ondernemings wat wel in die toekoms duidelik sal word namate Ramaphosa deur die massas onder druk kom om sy verkiesingsbeloftes van transformasie na te kom, terwyl hy terselfdertyd die imperiale magte in wie se diens hy is, ook moet tevrede stel. Is ons nou by die "Regime Change" speletjie van die Britte? Dit wil tog voorkom asof hulle sukses daarmee het!

Vir die blankes wat onder die indruk verkeer dat dit nou strate beter sal gaan met Ramaphosa aan die stuur, wag daar uiteindelik ‘n groot teleurstelling! Sy uitgesproke oog merk is die totale verarming van die blankes.

Vir die Afrikanervolk is die heel  belangrikste probleem die beplande en toenemende moorde wat duidelik daarop gerig is om ons uit te wis volgens die geheime plan van Ramaphosa, “ slowly and incrementally, without taking too much from them at any given time to cause them to rebel or fight”.

Indien sy onlangse uitspraak van: “ Land must be returned to its rightful owners, presidential hopeful Cyril Ramaphosa said during his campaign trail in Grahamstown on Sunday.

Ramaphosa made several promises at the cadres’ forum in the Sarah Baartman Region. He spoke of radical economic transformation as well as land reform that needed to form part of the party’s policy discussions in June.

“There is still poverty: I could see it driving to this hall… In the phase we are in, Oliver Tambo memory calls upon us to do something. In doing something it means that we must ensure that our people are totally free and that is economic freedom. “We must embark on a process of radical socio-economic freedom. The wealth of this country must be shared… That will happen whether some people like it or not.”

Soos wat die imperiale geldmagte besef dat hulle sukses setel in eensgesindheid binne die ANC, so behoort ons Afrikanervolk president Paul Kruger se “Eendracht Maak Macht” en dr. D.F. Malan se: “Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging by mekaar tuis hoort”, ter harte te neem in ons stryd om weer vry te wees.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Sluit aan

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie