Afrikaner

Die 9 Provinsies van Suid-Afrika wat die oorspronklike 4 provinsies vervang het

  1. KAAPPROVINSIE
  2. NATAL
  3. ORANJE VRYSTAAT
  4. TRANSVAAL

Die 9 Provinsies van Suid Afrika

  1.   Wes-Kaap (Kaapstad)
  2.  Noord-Kaap (Kimberley)
  3.  Oos-Kaap (Bhisho)
  4.  KwaZulu-Natal (Pietermaritzburg)
  5.  Vrystaat (Bloemfontein)
  6.  Noordwes (Mahikeng)
  7.  Gauteng (Johannesburg)
  8.  Mpumalanga (Nelspruit)
  9.  Limpopo (Polokwane)