Afrikaner

GELOFTEFEESTE op 16 DESEMBER

 

BREDELL GELOFTEFEES (KEMPTONPARK)

PLEK:           Laerskool Bredell, H/V 3de laan en 6de weg, Bredell.

TYD:            09H00

PREDIKER:   Prop. Leon du Plessis

FEESREDE:   Mnr. Danie Varkevisser

 

KONTAK:      Francois Muller by 083 460 6120

  

VILJOENSKROON

PLEK:           Ou slagpale, op die grondpaadjie net verby die Verkeers- en Lisensiekantoor, eerste huis op linkerhand net na die draai

                   BRING ASB U EIE STOELE SAAM

TYD:            10H00

PREDIKER:   Mnr. Hannes Ollewagen

FEESREDE:   Mnr. Leon Schoeman

 

KONTAK:     U word versoek om per sms of epos u teenwoordigheid en aantal mense te bevestig vir voorbereidings: 083 650 6892 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 
 
BLOEMFONTEIN-SUID
 

PLEK:              Op die plaas ‘Williamstrip’ van Bennie Schlebusch

TYD:                 09H00

PREDIKER:      Ds. P. Scholtz

Agtergrond vir Volksverootmoediging – W Etsebeth

Historiese vestiging van volke in S A – J Schlebusch

Bring toebroodjies, koue vleis en koeldrank, dan kuier ons lekker saam.

Padaanwysings vanaf Bloemfontein:

31 km uit op Jagersfonteinpad; draai regs na ‘Hagesdam, Steunmekaar’. 

1 km draai regs na Bennie & Marietjie Schlebusch, ‘Williamstrip’;  2km – regs by hek in na feesterrein.

              Kontak:       Jann Schlebusch                              (051) 5750710  

                                 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.            072 959 3214

                                 Charl Hertzog       084 5567246

 

WILGEFONTEIN GELOFTEFEES

PLEK:             Wilgefontein (Greylingstad/Villiers/Balfour/ Grootvlei / Val)

TYD:               09H30

PREDIKER:      Ds. Gideon Grobler

FEESREDE:      Mnr. Buks Barnard

Volg ons op Facebook by Wilgefontein Geloftefees.

KONTAK:      Hannes Strydom  082 351 5979

                   Suné du Preez      082 522 7367

 

Bring asb. u eie eetgerei en koeldrank saam.