1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4352211

Besoekers aanlyn

Ons het 114 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

NASIONALE PARTY, BROEDERBOND EN GEREFORMEERDE KERKEALLIANSIE.

Zuma in n ritueelDie AVP sê aan die NP-alliansie van voor 1994: Kyk wat het u, en saam met u, elkeen wat deur u oortuig is om u te ondersteun, vir die eens Christelik Afrikanervolk waarvan u voorheen deel was,beding!

ZUMA: ANCESTORS TURN AGAINST THOSE LEAVING ANC

“The ancestors are turning their backs against you if you leave the ANC and you will have bad luck,” he said at an election rally in Letlhabile near Brits.

Traditional leaders prayed for a peaceful election while traditional healers burnt incense to appease the spirits of ancestor for a peaceful election.”

Ons volk word nou regeer en beheer deur die voorvadergeeste van ongelowiges! Dít is uiteindelik die somtotaal van u politieke, christelike en intelektuele prestasie waarvan die gevolge, tenspyte van wat reeds sigbaar is, uiteindelik nie bereken sal kan word nie!

 

Hierin is dit nie net menslike oordeel waaraan u en u meelopers hulle, maar ook ons ganse volk, blootgestel het nie en sal u almal, maar ook elke gelowige, werklik intense introspeksie moet doen. Kan ons steeds verbaas wees indien ons God se seën ontbeer?

Kan die “kerke” wat apartheid veroordeel het maar in elke taal in Suid Afrika geswyg het oor die gevaar van die Kommunisme en voorvadergeestelike aanbidding waaraan ons deur hulle “verligtheid” blootgestel sou word, nog vroom dienste hou sonder om hierdie verfoeilike vergryp te bely instede van die misplaaste gesanik oor vollksbelydenis oor apartheid?

U dans saam met Zuma met die duiwel en die duiwel se teenprestasie is soos in Frankryk en elders, dood en verwoesting, verval en vernietiging! Saam met hom wat die vader van die leuen is, het u die Afrikanervolk met leuens bedrieg. Die gevolge van u wanstaltige en geveinste gelowigheid, met as grondslag die humanisme se gevolge styg nou na die oppervlak soos die lyke van ’n gesinkte skip en u aanskou dit en verklaar as u weer moes kies sal u dit weer doen! Die AVP se beroep op u, soos wat in die Woord van God opgeteken is, bekeer u sodat u kan lewe. Waarom wil u tot niet gaan? Waarom wil u die Afrikanervolk saam met u tot niet laat gaan?

boer kniel in gebedDie wonderlike van die God wat ons dien is die versekering dat daar vergifnis is vir dié wat hulle oortreding bely en dan laat staan! By u vrywillige onderwerping aan die voorvadergees as u leidsman is daar helaas vir u en die Afrikanervolk géén hoop hoegenaamd nie!

U dilemma is dat u uit vrye wil gekies het! Wat u saak nog slegter maak is dat u deur geheime geknoei agter die skerms, ook u ganse volk aan die voorvader gees van die swart ras onderwerp het! U beïnvloed steeds organisasies soos Solidariteit en AfriForum deur u F W Stigting om daaraan mee te werk om die swart ras se voorvader gees in beheer te hou!

Mag dit wees dat hierdie openlike verklaring van Zuma, u wat die Reënboognasie wil laat werk tot nugterheid dwing! Behalwe dat dit kranksinnig is vir ’n gelowige om met die ongelowige in dieselfde juk te trek, is dit ook uiters gevaarlik as versperring op pad na jou ewigheidsbestemming. Kom dus in verset daarteen deur jou openlik te onttrek daaraan.

ZUMA: ANCESTORS TURN AGAINST THOSE LEAVING ANC

“The ancestors are turning their backs against you if you leave the ANC and you will have bad luck,” he said at an election rally in Letlhabile near Brits.

Traditional leaders prayed for a peaceful election while traditional healers burnt incense to appease the spirits of ancestor for a peaceful election.

  • Africa News Agency South Africa Friday 29 July 2016 - 3:06am

Zuma na die munisipale verkiesing 2016 

File: President Jacob Zuma has labelled other parties as small particles, saying those who leave the ANC will have the ancestors turn against them. Photo: Flickr.com / GovernmentZA

BRITS – African National Congress’ ancestors will turn their backs against those leaving the party, President Jacob Zuma said on Thursday.

“The ancestors are turning their backs against you if you leave the ANC and you will have bad luck,” he said at an election rally in Letlhabile near Brits.

ANC councillors not happy with the party’s candidate selection process were contesting the local government elections as independent candidates or under the umbrella of the Forum 4 Service Delivery.

Zuma was in the Bojanala region of the North West to wrapped up the ANC’s election campaign leading to the August 3, local government elections.

He said ANC offshoot parties have developed into small particles.

“I am not even going to talk about other parties, because they have become small particles.”

Without mentioning the Economic Freedom Fighters by name, he referred to it as an angry organisation formed by an angry young man to fight.

He said opposition parties have nothing to offer to the electorate.

“They [opposition parties] know they will not win why should you waste your vote on them,” he said.

“The ANC has a task to rebuild and reconstruct the country to create a society as envisage in the freedom charter. We need to be voted into power to move the country forward. Your vote is important to take this journey forward. You must vote in big numbers.”

Hundreds of ANC members and supporters attended the mini rally in Letlhabile, they sang the ANC election war song Asinavalo while waiting for Zuma to arrive at the stadium.

Traditional leaders prayed for a peaceful election while traditional healers burnt incense to appease the spirits of ancestor for a peaceful election.

Zuma received a rapturous welcome in Maboloka where he met with the local traditional leaders before he conduct door to door campaign to interact with voters.

The ANC will hold its Siyanqoba rally in Johannesburg on Sunday, to wrap up all its election campaigns for the upcoming elections.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie