1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4386933

Besoekers aanlyn

Ons het 192 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

VERKIESINGS: ‘N BESTAANDE WETMATIGHEID

Zuma must fallDie uiterste pogings om bestaande wetmatighede met allerhande uitoorlê truuks te probeer omseil, het vernietigende gevolge vir ‘n bestaande orde.

Propaganda wat ‘n voorkeur vir die eie stigmatiseer met terme soos diskriminasie en rassisme het ‘n uiters negatiewe uitwerking op die beginselstandpunte van ‘n samelewing waar die humanisme en liberalisme vir baie jare soos ‘n kanker die pilare van die geloof en nasionalisme ondergrawe het.

Die gevolge is dat sommige Afrikaners die eens verwerplike, degraderende en uiteindelike vernietigende integrasiebenadering, nou as ‘n gegewe aanvaar en hulle stemme uitbring vir veelrassige organisasies soos die DA en die VF-Positief. Dit is egter gemeet aan die voorspelde uitslag duidelik dat die lewenswet van soort-soek-soort, soos wat dit in die natuur duidelik waarneembaar is, nie so maklik beïnvloed word by die oorwegend ongelowige nie.

Die voorspelde uitslag van die onaantasbare meerderheid wat die gevolg van getallepolitiek van een-mens-een-stem is, word weereens bevestig ter beskaming van elkeen wat hulle nie steur aan die riglyne van die geskiedenis nie!

Daar is géén regverdiging vir deelname aan enige stelsel van selfvernietiging nie, net soos wat selfmoord en elke moontlike metode om daarby uit te kom, verwerplik is! Bly dus weg van organisasies wat die terme volk verwerp en/of vermy en u probeer saamsleep om hierdie stelsel van “reënboogfiksie” te laat werk! Die Afrikkaner se heil setel in sy geloof en wil en moed om vry te wees soos wat dit bedoel is om te wees.

Stem in Suid AfrikaElections: Who's leading where so far?

Results for the local government elections, which took place on Wednesday, are trickling in, showing that the ANC maintains the lead nationally.

Incomplete results show that the ANC has so far amassed 50.94% of the vote. The Democratic Alliance meanwhile has 32% of the vote and the EFF has 6.51% of the votes.

The Western Cape continues to be a DA stronghold so far, with the party receiving 64.32% of the votes.

The DA is also the leading party in the Gauteng municipalities of Ekurhuleni, the City of Johannesburg, Emfuleni, Midvaal and Tshwane.

Looking at the Eastern Cape, the ANC continues to dominate with 67.11% of the votes so far. However, the DA is the leading party in Nelson Mandela Bay, with 56.59% of the votes in the current results.

The results will continue to trickle in during the day.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie