1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4500263

Besoekers aanlyn

Ons het 29 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

ZUMA SE KRAGBRON

Dans met die duiwel"Who can defeat us when our ancestors are with us?

Dit is in hierdie verklaring van Zuma tydens sy munisipale verkiesingsveldtog in Port Elizabeth in die Dan Qeqe Stadium in Zwide, op Saterdag 3 Augustus 2016, waarin die onderskeid tussen die blanke Afrikanerdom en die onderskeie swart volke sy beslag kry. Daar is wel ‘n magiese krag beskikbaar in die geloof in die voorvadergeeste, maar dít setel in die duisternis. Zuma trek dus ‘n duidelike en onbetwisbare lyn van skeiding tussen lig en duisternis met hierdie verklaring in Port Elizabeth, as in aanmerking geneem word dat die ware nasionalistiese Afrikaner se grondslag sy geloof in God-Drie-Enig is en was en altyd sal wees!

Dit was hierdie miskenning van die de Klerkregering en hulle internasionale ondersteuners, dat daar onderskeid is en móét wees wat die “dans met die duiwel” begin het! Dat skerpsinnige Afrikanerleiers dit vroeg beleef, besef en ons daarteen verskans het in die 1961 grondwet van die Republiek van Suid Afrika, ter beskerming en behoud van die identiteit van al die onderskeie volke in Suid Afrika, was tog ons riglyn!

Dit is juis die ontkenning en moedswillige versaking van daardie beginsel van skeiding en onderskeiding wat aan die grondslag lê van die ellende in Suid Afrika sedert 1994. Die gevolge daarvan, wat nou hier en elders besig is om wêreldwyd te manifesteer waar die skeidslyn tussen ras, etnisiteit, geloof en ongeloof, reg en onreg, lig en duisternis verwyder is, bevestig enersyds die insig van ons leiers tot en met die sluipmoord op dr. Verwoerd en die noodsaak vir die handhawing van die skeidings- beginsel, en kry andersyds opnuut sy beslag in Zuma se uitspraak!.

Zuma told the crowd it was not possible for another party to defeat the ANC because the ANC had support from its "ancestors". "Who can defeat us when our ancestors are with us?" he asked. Zuma told the crowd it was not possible for another party to defeat the ANC because the ANC had support from its "ancestors".

….” let me remind you there was the [old National Party] which died and left a child called the DA”.

Dans met die duiwel se gevolg2Met hierdie ander opmerking in sy verkiesingsveldtog beskryf Zuma ook sommer in die duidelikste terme die verval van Nasionalisme van die NP na liberalisme van die DA! Die onafwendbare gevolg daarvan is die volgende: Seleksie van kandidate deur die loop van ‘n geweer! Wie staan PA vir hierdie bloedvergieting en ongelooflike verval in Suid Afrika? Apartheid, Zuma, die ANC of die moedswillige swem teen die stroom van politieke insig en geregtigheid om die satan terwille te wees? Het ons de Klerk se bloedbad vermy? Die huidige “rivier van bloed” skree ten hemele en het nog nie naastenby sy kruin bereik nie! En dan is daar “geskiedskrywers” wat ons verkwalik as ons verraad in perspektief plaas!.

12 ANC CANDIDATES GUNNED DOWN IN ELECTION HELL

Politics / 24 Jul '16, 09:55am Lungani Zungu

Johannesburg - The road to the August 3 local government elections has been bloody for the ANC. The party has already lost 12 councillor candidates and ordinary members this year, allegedly as a result of infighting.

Phillip Dlamini, 68, was killed at an SACP meeting in Nchanga outside Durban on January 23. His death heightened tensions in the Tripartite alliance, with the SACP saying they had been “shut out” by ANC members.

Hundreds of people attend the funeral of ANC ward 20 candidate Khanyisile Ngobese-Sibisi in Ladysmith. Sibisi was gunned on July 18, on Nelson Mandela Day. Credit: SUPPLIED

ANC PR councillor in eThekwini Municipality, Zodwa Sibiya, 47, was murdered at Glebelands Hostel where she lived, in uMlazi on April 16. She was lauded as a fighter who lobbied for women to live in hostels. Sibiya was fatally shot in the head, chest and arm in front of her children.

Themba Tobo, an ANC member, was shot dead at his home in Richards Bay on April 22.

ANC ward candidate Thami Nyembe, 50, and his wife, Nolwazi Mngomezulu, 34, were shot while driving in the Emasundwini area of Nongoma. He died on May 16 in hospital. His wife survived.

Simo Mncwabe, former chief financial officer in Mpofana Municipality (Mooi River), died in a hail of bullets near Henley Dam outside Pietermaritzburg on May 28 while taking his children to school in Edendale, Pietermaritzburg.

Wandile Ngubeni, 28, an ANC Youth League regional deputy chairman in eMalahleni region in Newcastle, was killed on May 28. The ANC Youth League said the attack was carried out by two hit men.

The ANC branch chairman in ward 12 in the Msunduzi Municipality, Nathi Hlongwa, was gunned down a few kilometres from his home in Edendale on June 29.

Earlier that month, on June 8, ANC member Badedile Tshapha, 54, was gunned down while making her way home after the party’s branch general meeting in Imbali, Pietermaritzburg.

Phetheni Ngubane, 50, was shot dead while returning from the same meeting. She died the following day.

Thembi Mbongo, 35, was killed outside her home in Osizweni in Newcastle on July 2. Two men arrived at her house and said they wanted to talk to her. She came out of her kitchen to speak to them and then one of them shot her four times in front of her children and husband. She was a ward 6 candidate at Amajuba Municipality.

Ward 20 ANC and regional secretary of the ANC Women’s League in Alfred Duma region, Khanyisile Ngobese-Sibisi, was shot dead during a Mandela Day event in Ladysmith on Monday (July 18). Ngobese-Sibisi was in a car with others when a vehicle drove past and shots were fired. She was the only person killed.

Bongani Skhosana, 41, was shot through the window of his bakkie as he was about to leave his home in Harding on the same day. He was an ANC candidate for ward 1 in the Umuziwabantu Municipality. He was also killed in full view of his children.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie