Afrikaner

WAAROM GEHEIME ORGANISASIES EN LIDMAATSKAP DAARVAN VERWERPLIK IS

Mandela Lid van die orde van MaltaDaar is tog net een rede waarom mense iets in die geheim beplan en doen. Dit is omdat ander mense nie daarvan moet weet nie. Die logiese vraag is, waarom moet hulle nie daarvan weet nie?

As daar dan nog organisasies en bewegings gestig word wat geheim is, is die voorneme tog duidelik dat daar deurlopend in die geheim beplan gaan word waarvan mense nie moet weet nie.

Die Arikanervolk is gebore in ’n tydvak waarin geheime organisasies reeds stewig gevestig was en wêreldwyd opereer het. Die internasionale aanslag op en vervolging van die kerk het mense uit verskillende dele van die wêreld, maar veral uit Europa hier bymekaar gebring, dog nie sonder dat van die aanhangers van geheime organisasies saamgekom, nuwe lede hier gewerf en hulleself ingegrawe en hier gevestig het nie.

Tutu lid van die orde van MaltaOmdat die grondslag van die Afrikanervolk die Woord van God was, gebaseer op die protestantisme soos geformuleer deur hoofsaaklik Luther en Calvyn, was ons van meet af aan ’n teiken van die satan en sy weermag wat uit hoofsaaklik geheime organisasies bestaan het.

Wat aanvanklik vir die deursnee Afrikaner bloot “Samesweringsteorieë” was , is vandag ’n werklikheid en het ons volk ’n slagoffer daarvan geword. As teevoeter vir die Vrymesselary, is die Broederbond tot stand gebring. Dit het egter nie lank geneem vir die geheime organisasies, waarvan daar legio is, om in geheim die Broederbond te infiltreer en teen die Afrikanervolk aan te wend nie. Die grootste neerlaag in ons volk se ganse geskiedenis was die gevolg daarvan!

Met die Woord van God as fondasie was die enkelvoudige kenmerk van ons volk eendragtigheid in geloof en belydenis, ten spyte van kerkverdeling. Die verwysing na die kerke as susterkerke is egter hier van betekenis. Dit was Jesus Christus se finale vermaning aan die disipels voor Sy hemelvaart, dat daar liefde onder mekaar sigbaar moes wees. JOHANNES 13:1-35   Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.

Die onderlinge opdrag en ondernnemingsvan die geheime organisasies, gebind deur eedaflegging was egter presies die teenoorgestelde van Jesus se opdrag!

Freemasonry is helping in the Papacy's and New Age movement's mission of joining all the world's religions together, as we are seeing happen in the United Nations, the World Council of Churches, and the ecumenical movement. The mystic affiliations under the Pyramids of Egypt, the esoteric sect of Pythagoras, the astrologers or mathematicians of Rome in the time of Domitian, the House of Wisdom in Cairo, the Ismailis or Assassins, Companions of the Old Man of the Mountain, the Templars, the Rose-Croix (Rosicrucians), the Carbonari, the Jesuits, Freemasons, B'nai B'rith, Knights of Columbus, the Souffrants, the Chercheurs, Lodges of St. John, of Melchisedek, Royal Priests, Masters of the Wise, the Asiatic Brethren, the Knights Templars . . . all appear to form an uninterrupted chain of these superior affiliations . . . under the name of the Illuminati, under the Directing Power of the Invisibles—Earthly beings—Masters working on the Astral, whose self-appointed role was to be the arbiters and Masters of the World.

Mbeki lid van die orde van MaltaOm die werking van die onderskeie geheime organisasies te verstaan, ’n praktyk wat die teenhang van die opdrag van Jesus aan sy volgelinge was, moet ons kyk na die eed wat hulle vrywillig moes aflê. Ek haal slegs ’n uitreksel van die eed aan: "I furthermore promise and declare that I will, when opportunity presents, make and wage relentless war, secretly or openly, against all heretics, Protestants and Liberals, as I am directed to do, to extirpate and exterminate them from the face of the whole earth; and that I will spare neither age, sex or condition; and that I will hang, waste, boil, flay, strangle and bury alive these infamous heretics, rip up the stomachs and wombs of their women and crush their infants' heads against the walls, in order to annihilate forever their execrable race. That when the same cannot be done openly, I will secretly use the poisoned cup, the strangulating cord, the steel of the poniard or the leaden bullet, regardless of the honor, rank, dignity, or authority of the person or persons, whatever may be their condition in life, either public or private, as I at any time may be directed so to do by any agent of the Pope or Superior of the Brotherhood of the Holy Faith, of the Society of Jesus."

"In confirmation of which, I hereby dedicate my life, my soul and all my corporal powers, and with this dagger which I now receive, I will subscribe my name written in my own blood, in testimony thereof; and should I prove false or weaken in my determination, may my brethren and fellow soldiers of the Militia of the Pope cut off my hands and my feet, and my throat from ear to ear, my belly opened and sulphur burned therein, with all the punishment that can be inflicted upon me on earth and my soul be tortured by demons in an eternal hell forever!" "All of which, I, .........., do swear by the Blessed Trinity and blessed Sacraments, which I am now to receive, to perform and on my part to keep inviolable; and do call all the heavenly and glorious host of heaven to witness the blessed Sacrament of the Eucharist, and witness the same further with my name written and with the point of this dagger dipped in my own blood and sealed in the face of this holy covenant." (He receives the wafer from the Superior and writes his name with the point of his dagger dipped in his own blood taken from over his heart.)

Met fotos van beide Mandela en Thabo Mbeki, ingelyf in hierdie satanskultus, is daar gelowige blankes wat hulle ondersteun het en gehelp het om deur middel van geheime geknoei, hulle aan bewind te kry. Die AVP verklaar kategories dat geheime organisasies veragtelik en dus verwerplik is en dat Afrikaners wat daarby gemoeid is, nie net ter wille van hulle eie lewens nie, maar ook ter wille van die honderde duisende lewens wat as gevolg van hulle betrokkenheid verlore is, hulle te verootmoedig en hulle okultiese betrokkenheid te bely en te laat staan!