1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4349702

Besoekers aanlyn

Ons het 149 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

OORLOG VAN LAE INTENSITEIT DREIG OM VOLSKAALSE OORLOG TE WORD.

J.A. MARAISDit was wyle mnr. Jaap Marais wat by herhaling gewaarsku het dat daar in Suid Afrika, na 1994, ‘n oorlog van lae intensiteit gevoer word. Hy het verder ook telkens gewaarsku dat só ‘n oorlog nooit weggaan nie maar die geneigdheid het om altyd te eskaleer tot ‘n volkskaalse oorlog.

Hierdie oorlog was en is vandag nog op die oogaf teen die Afrikanervolk gerig. Die feit dat meer swart as witmense gedood word is verder in lyn met mnr. Marais se voorspelling dat geweld uiteindelik onder swartes sal uitbreek, wat weer op sy beurt na die blankes sal oorvloei. Dit is in hierdie anargistiese klimaat wat die Afrikaner sy land moet terugvat, al sou dit met bloed gepaard gaan, was sy aanbeveling.

Moeletsi MbekiIndien die Afrikaner met minder van Suid Afrika wil klaarkom, moet dit die Afrikaner, wie se land Suid Afrika is, die grense trek en nie die terroriste wat nou tydelik deur verraad in beheer gekom het nie! Dit is interressant dat in die onderstaande aanhaling dit ‘n Mbeki is wat die oorlog van lae intensiteit erken en ook waarsku dat oorlog op pad is indien die regime nie die ekonomie herstel nie. Ons weet egter almal dat die regime nie daartoe instaat is nie.

Independent Online

Mbeki warns: Fix economy or face war

Independent Online - ‎4 hours ago‎

Durban - There was a low-intensity “hidden” civil war in South Africa, and things were going to get worse unless the country moved to full industrialisation to increase the economy, said political economist Moeletsi Mbeki in Durban on Wednesday night.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie