1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4533715

Besoekers aanlyn

Ons het 37 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

AS KORRUPSIE ‘N KOLLETJIE WAS, WAS DIE NUWE SUID AFRIKA ’N TARRENTAAL!

WapenskandaalHábakuk 2:9-14

9 Wee hom wat vuil gewin maak vir sy huis, om sy nes in die hoogte te bou, om homself te red uit die greep van onheil.

10 Jy het skande beraadslaag vir jou huis: die uitroeiing van baie volke, en het jou lewe verbeur.

11 Want die steen uit die muur roep, en die balk uit die timmerasie gee hom antwoord.

12 Wee hom wat ’n stad bou met bloed en ’n vesting stig deur onreg.

13   Kyk, kom dit nie van die HERE van die leërskare dat volke arbei vir vuur en nasies hulle afmat vir niks nie?

14 Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die HERE soos die waters die seebodem oordek.

Die steen uit die muur roep en die balk uit die timmerasie gee hom antwoord!

Wat op die aarde is die verskil tussen die korruptiewe wapentransaksie waaroor Zuma aangekla moet word en die fooie wat hieronder gehef is vir die ondersoek daarna? Die AVP vra weer: Waarom sou nugter Afrikanermense met sulkes wil saamleef, saamspeel, saampraat, saam onderhandel en dan nog saam regeer?

Hoe regverdig ’n mens die fooie wat hier gehef is? Hoe regverdig ’n mens die uitbetaling van sulke fooie sonder enige beswaar? Is dit om in lyn te kom met die toekenning en uitbetaling van die Nobel vredeprys vir die suksesvolle beplande bedrog wat in Suid Afrika voltrek is?

Arms deal inquiry cost R137m

2016-05-23 17:18

Jenni Evans, News24

The commission investigatged allegations of corruption in the controversial multi-billion rand arms deal. (AFP)

Cape Town – The arms deal inquiry cost a cool R137 264 521 and found no evidence of wrongdoing, a parliamentary reply has revealed.

Of that, R93 148 779 was spent on evidence leaders, forensic auditing, and a research consultant.

The information was contained in a reply by the Minister of Justice and Constitutional Development to a question by Democratic Alliance MP David Maynier.

The Commission of Inquiry into Allegations of Fraud, Corruption, Impropriety or Irregularity in the Strategic Defence Procurement Packages (SDPP) dealt with allegations made in Parliament in 1999. Then-Pan Africanist Congress leader Patricia De Lille said that a deal to buy new military hardware for the country could be suspect.

The commission was established in late 2011 and completed its public hearings and other processes in June 2015. The report was completed in December 2015 and handed to President Jacob Zuma. 

The government bought, among other items, 26 Gripen fighter aircraft, 24 Hawk lead-in fighter trainer aircraft for the SA Air Force, and frigates and submarines for the SA Navy.

On April 21, 2016, Zuma announced that Judge William Seriti had found no evidence of wrongdoing. Many opposition parties said the inquiry was a whitewash and a waste of money.

According to the reply, the costs included: - Compensation of employees: R30 350 789; - Evidence leaders: R82 838 457; - Forensic auditor: R9 780 232; - Research  consultant: R530 090; - Transcription services: R624 095; - Travel and subsistence: R7 294 171;

Some of the evidence leaders' costs were: - Senior evidence leader Tayob Aboobaker: R4 697 087; - Senior evidence leader Simon Lebala: R13 070 100; - Senior evidence leader Moss Mphaga: R10 195 875; - Evidence leader Phumlani Ngobese: R8 672 127;

Forensic auditor Jabulani Mahlangu's fee was R9 780 232 and researcher RW Palmer’s was R530 090.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie