1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7446014

Besoekers aanlyn

Ons het 58 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

STEM JY VIR DIE GUPDA?

DA en die GuptasKyk wie se “honorable” onderrok hang nou skelmpies uit! R300,000.00 of 3miljard, wat is die verskil? Hoe moet die “arme” Zuma nou hieroor voel? Dat Atul en-kie nou die agterdeur op so ‘n skrefie kon oophou, lyk mos nou Sheikerig indien Schabir en Mo nog onthou word!

Wie kan nou met klippe gooi as hulle in glashuise woon? Of is die Guptas se handjies skoon genoeg vir die DA?

Een-mens-een-stem, oftewel getallepolitiek lyk nou alteveel na 'n keuse tussen tsotsi's. Vir dié wat wil gaan stem is dit maar 'n bedroewende keuse. Dit maak die liberale stemmer se keuse dom, dommer of kranksinnig, sou prof. Lyle Rossiter se oordeel kon wees.

Die AVP se beroep bly standvastig gevestig in beginsel. Bly tog weg en stem weer reg, want die wiel draai stadig maar onverbiddelik.

Leaked] Helen Zille Received Guptas R300 000 (SA NEWS.)

Helen Zille has become the latest government official to join Gupta's dirty game of manipulating politicians to gain control of government.

Mail & Guardian report has revealed that Helen Zille visited Gupta family home to collect a cheque totaling to R300 000. Zille first denied this but when cornered by journalists, she tried to make a lighter moment of it.

In her own admission Zille said:

Brief van Zille aan Guptas"I and my colleague Ian Davidson duly went to the Guptas' home, ate some of the most delicious food I have ever eaten, and received the cheque for R200 000 from the individual," she said. "Because we had been guests at the Gupta's home, our fundraising department included our standard letter of thanks to the Guptas, even though the donation had not come from them," Zille said.

It has also been revealed that Zille later sent a letter to Atul Gupta thanking him for the cheque.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie