1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4383951

Besoekers aanlyn

Ons het 94 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

Political parties must rid themselves of racists – Ramaphosa

Ramaphosa haatspraak

Hier is die uitverkose opvolger van die beleerde Zupta, die gunstelling van die geldmag aan die woord. Die rassisme perd word holrug gery ten einde die aandag weg te hou van die algemene verval in Suid Afrika, wat soos ‘n terminale kanker besig is om die infrastruktuur van Suid Afrika te verteer.

Dit is nou al oor en oor bewys dat vanuit die swart ras se verwysingsraamwerk, jy ‘n rassis is bloot omdat jy blank is. Dit was Gwede Mantashe wat verlede week beklemtoon het dat voedselsekerheid nie net aan wit rassistiese boere oorgelaat kan word nie. ‘n Ongekwalifiseerde stelling wat alle blanke boere betrek.

Rassisme het sy oorsprong in die onversoenbare kultuurverskille tussen blank en swart en is ‘n wetmatigheid wat uitsluitlik deur Afsonderlike Ontwikkeling aan bande gelê kan word. Dit is vir eeue lank in die wêreld se geskiedenis bewys, en word nou opnuut in Europa en multikulturele gemeenskappe bevestig.

Die swartman van Afrika se onvermoë om homself tot ‘n eerstewêreldstandaard op te hef in sy regeervermoë en daarom die blanke verkwalik vir sy agterstand, sou nog verduur kon word indien sy onverdienstelike verkryging van politieke beheer van Suid Afrika met verantwoordelike, eerbare en dan veral ontdaan van rasse-vooroordeel aangewend was om tenminste net dit wat hy ontvang het, instand te hou.

Dit is immers waaroor selfs die liberales wat vir soveel jare hulle be-ywer het vir magsdeling en nou ontvang waarteen hulle vroegtydig gewaarsku was, die ANC nou verkwalik. Ramaphosa se stelling bewys opnuut sy gevangenskap van getallepolitiek waar géén meriete geld nie, géén sinvolle debat, géén wet, géén nugtere oordeel, géén waarheid, géén geregtigheid en veral géén verantwoordelikheid geld nie.

Woorde soos rassisme en apartheid het die onsinnige argumente geword wat alle ander argumente in die doofpot moet stop, bloot omdat dit uit húlle verwysingsraamwerk handig is om elke aanspraak en/of leuen te “bevestig” soos en wanneer dit hulle pas. Indien ons Afrikanervolk langer aanhou om dit gelate te aanskou en te aanvaar, is ons voorwaar besig om ons Godgegewe erfenis te verbeur!

Die AVP sê hierdie land is ons land en die huidige regime is ‘n illigitieme regeermag wat op ‘n illigitieme wyse in beheer gekom het. Die grondwet wat ontwerp is om die Afrikanervolk uit sy besit en uit sy land uit te verdryf is dus ook nie geldig, net soos elke ander wet wat sedert hulle in beheer gekom het, op die wetboek geplaas is.

Hoewel ons gedwing is om binne die raamwerk van hulle wette te funksioneer om uit die moeilikheid te bly, hoef ons dit nie te aanvaar nie. Ons sal dit noodgedwonge nog vir ‘n tyd moet verdra. Ons bly egter in verset daarteen omdat die regime en sy maaksels onregmatig totstand gekom het. Daardeur handhaaf ons die Afrikanerdom se gevestigde reg op Suid Afrika en die hele wêreld wéét dit. Die “vlugtelingkwessie” in Europa is besig om ons saak vir ons te veg sonder dat ons dit gevra, beplan of verwag het!

Thulani Gqirana, News24 | News24                         17:30 02/03/2016

Cape Town – Political parties should act to get rid of racists within their ranks, Deputy President Cyril Ramaphosa said on Wednesday.

"A number of political parties, some of whom are sitting here in Parliament, still have people who are racists within their ranks, and therefore we need to act collectively to rid our institutions of racism," he said.

Ramaphosa was answering questions in the National Assembly in Parliament.

Speaking about the government’s initiatives against racism, he said it needed to be removed at an institutional level.

Racism has been in the spotlight around the country since the beginning of 2016 when a former estate agent, Penny Sparrow, referred to black South Africans as monkeys.

Ramaphosa said South Africans in general were not racists, but a few still practised acts of racism. He said institutions and organisations had to work together to fight racism within their ranks.

Ramaphosa said hard measures should be taken against racists, and that fighting the scourge was not up to government alone.

He added that they would continue to preach social cohesion at universities as well, where racism had also been in the spotlight.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie