1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4626841

Besoekers aanlyn

Ons het 84 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

GRATIS ELEKTRISITEIT EN PARRAFIEN!

Gratis parrafien

 

Weet u van enige behoeftige blanke huishouding wat dit maandeliks ontvang, of al ontvang het?

                       

Council resolved that “registered indigents, who are not provided with free basic electricity be supplied with 20 litres [of] illuminating paraffin per month.

Hierdie interressante artikel in Mail & Guardian dui op een van die verskeie redes waarom munisipaliteite bankrot is en dui dit waarskynlik ook op die bron vir brandstigting wat nou oral in Suid Afrika kop uitsteek. Die verwysing na behoeftigheid is dus slegs ’n aanduiding van die verwringing van die werklikheid as sou die swartes die enigste behoeftiges wees, om die parasitisme van die ANC-regime te regverdig.

Maar kan u aan ’n beter plan dink van die ANC om anargisme te befonds as om gratis brandmiddel maandeliks beskikbaar te maak onder die voorwendsel van alternatiewe energiemiddel?

Veral nadat daar beswaar gemaak is dat die gebruik daarvan die gebruikers siek maak? Let op die bottles in die hande van sommige onrusmakers. Kan dit moontlik wees dat hy water saamdra om die vure te blus?Onrus in Nylstroom

 

Brandstigting in Sabie

 

Die brandstigting in Sabie en Nylstroom, saamgelees met die kampusonrus by Tukkies, Kovsies en Stellenbosch oor Afrikaans, is die begin van ’n verhoogde aanslag op die Afrikanervolk wat moet saamval met die wetgewing wat voorberei is om beslag te kan lê sonder vergoeding op die totale besit van die blankes in Suid Afrika.

Hierdie nuwe fase van die rewolusie sal ook nie by die blanke Humanis en Liberalis verbygaan nie. Inteendeel, hulle is die sagste en mees bereikbare teikens. Die gevaar is egter dat dit onvermydelik na die skole gaan oorspoel. Die skole waarin reeds byna volwasse swartes die skoolbanke volsit is ’n ideale teikengebied om vrees in die blanke te probeer injaag en die aandag af te trek van die wetgewing wat intussen voorberei word om die blanke te onteien.

Die klimaat wat egter nou gevestig word is een van direkte konfrontasie waarin die Afrikaner tot die besef sal kom dat fisiese verset die enigste effektiewe maatreel van beskerming van lewe en eiendom is wat vir ons oorgebly het. Die doelbewuste voetesleep van die regime wat begin het met die moorde op blankes en die vernietiging van eiendom tydens die verset teen swak dienslewering, word ook nou toegepas in die onrus by universiteite wat deur die uitgesoekte Dekane van die universiteite met waansinnige liberale besluitneming bevorder word.

As die swartes probleme het met die regime se dienslewering, waarom kom haal hulle dit in die blanke woongebiede op die blankes uit? Waarom kom vernietig en verinneweer hulle die blankes se woongebiede, stede en dorpe? Wat Afrikaans betref, indien hulle nie van Afrikaans hou nie, gun ons hulle dit! Die oplossing is om nie na die Afrikaanse instellings te kom om julle opvoeding en onderrig daar te ontvang nie!

Die eise van die tyd is duidelik. As die swartes voortgaan om die Afrikaner op hierdie wyse uit te tart en konfrontasie met die Afrikaner te soek oor sy eiendomlike, sal hulle konfrontasie kry! Suid Afrika is nie Rhodesië nie! Ons het vêr agteroor gebuig om julle geleentheid te gun om vir die wêreld te wys dat julle beskaafd, innoverend en verantwoordelik kan optree, in weerwil met die voorbeeld van Afrika! Julle is geweeg en geweeg en geweeg en weer geweeg..... en het julleself toenemend te lig bewys! Dit was die motivering in 1948 vir die uitnemende beleid van afsonderlike ontwikkeling.

The article? “Paraffin for poor fuels outrage” (September 18) contains allegations that are factually incorrect.

 

Pointing fingers: The Tlokwe council gave Future Phambili Petroleum a dubious contract to supply fuel to informal settlements. Residents have complained that the paraffin makes them sick. Photo: Delwyn Verasamy

The supply of free paraffin is part of the government policy of providing free basic alternative energy to indigents.

Tlokwe has some 12 000 indigents connected to the grid and more than 3 000 indigents that are beneficiaries of free basic alternative energy.

In line with national government support of the programme, funds are allocated to municipalities through the equitable share grant disbursed to local government.

Municipalities are encouraged to supplement the free basic alternative energy grant from their own income in ensuring that indigent households receive this energy. Therefore, allegations that the contract in question was not budgeted for is incorrect, misleading and unfounded.

It is also incorrect that the Tlokwe council was not aware of the tender to provide free basic alternative energy to the indigent households.

The matter was discussed during the special municipal council meeting on May 30 2014, before Dr Blaai Mokgethi was appointed as the municipal manager. Council resolved that “registered indigents, who are not provided with free basic electricity be supplied with 20 litres [of] illuminating paraffin per month.

Subsequent to the council’s approval, a tender was advertised in both local and national newspapers.

The tender was evaluated and adjudicated by relevant committees, which the municipal manager is not part of. The appointment of the service provider was recommended to the municipal manager in line with the recommendation of the adjudication committee. Therefore it is incorrect that the appointment of the service provider was made without following open tender processes.

On December 14 last year, it was reported to council that the tender to supply and deliver free basic alternative energy was awarded to the service provider and a service level agreement was concluded between the service provider and the municipality. It is misleading for the Mail & Guardian to state that the contract amounts to R171-million or R57-million a year. We made all documents relating to this matter available to the M&G showing that the allegations are far from the truth.

Tlokwe executive mayor Kgotso Khumalo and the council speaker, Barei Segotso, are shocked by statements made by the opposition in the article that say neither the executive mayor nor the speaker are taking any action against the municipal manager in relation to the latter. At a meeting on June 30, council took a decision to appoint a committee to engage with submissions as well as all other related documents. – Victor Boqo, Tlokwe mayoral spokesperson (beklemtoning van die AVP)

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie