1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4349706

Besoekers aanlyn

Ons het 150 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

OOR DIE TEREUR IN FRANKRYK….AAN DIE BRITTE EN DIE VSA.

Moord op Saddam HusseinMEDIAVERKLARING.

‘n Kort boodskap aan Britanje wat steeds versuim om die Afrikaners om verskoning te vra vir die onreg tydens die Anglo Boere Oorlog ons aangedoen, en terselfdertyd aan die Amerikaanse regering.

Die Britte en Amerikaners se betrokkenheid in die vrylating van die Terroris Mandela en sy ANC terroristeorganisasie in Suid Afrika, het betrekking. Hier waar daar sedertdien nagenoeg meer as 600,000 moorde gepleeg en die eens Internasionale voorbeeld van eerstewêreldstandaard, vrede en voorspoed waarin almal gedeel het, die land gereduseer is tot die misdaad mekka van die wêreld met verbysterende verval van infrastruktuur!

Die AFRIKANER VOLKSPARTY VAN SUID AFRIKA sien met veragting neer op die dubbelslagtige en selekktiewe benadering van beide Britanje en Amerika oor tereur en terroriste organisasies. Oor waar en wanneer iemand ‘n terroris is

. Abu Bakr al Baghdadi IS se leier

Ons beveel aan dat julle Abu Bakr al-Baghdadi, leier van die Islamitiese staat en Bashar –al- Assad van Sirië, nie jag om hulle te dood soos Sadam Husein van Irak, Gadafi van Libië en ander nie, maar maak van Abu Bakr ‘n wêreld ikoon en bekroon hom met die Nobel prys vir vrede soos die terroris Mandela. Maak hom dan die president van Sirië in leier van Sirie

 

‘n regering van nasionale eenheid saam met Siriëse President Bashar al-Assad.

Dít was immers ‘n geslaagde proses van imperiale diefstal en volksmoord van ongekende proporsie in Suid Afrika wat vir beide moondhede groot voordele gebring het. Die klad wat dit op die Amerikaanse en Britse burgers gelaat het is ewig en deur die “verkose” leiers van Brittanje en die VSA vir daardie twee volke in klip gekap!

Die Afrikanervolk sal weer opstaan uit die stof! Met onwrikbare geloof in God-Drie-Enig van ‘n klein oorblyfsel gelowiges, sal ons julle gewete word wat julle sal aankla saam met die verdringing van die volksvreemdes wat by Quaddafijulle kom “asiel” soek. Want julle is mos oop vir rasvermenging en integrasie! Die gepaardgaande verval, onrus en onlus sal julle inhaal en julle “politiek korrekte” standpunte in die lig bring waar dit hoort!

Want dit is eers wanneer jou volkslede se kerk en sy skole en universiteite oorgeneem is en die aard en etos daarvan demografies vernietig is en jou kinders hulle identiteit verloor en teen ouers in opstand kom, dat die omvang van die bedreiging vir meeste ouers duidelik word. Die minagting en verwerping deur jou eie volksgenote is uiteindelik die oorsaak van jou verterende gewetenslas wat al die geld en “eer” wat jy vir jou veragtelike verraad ontvang het nie kan of sal wegneem nie!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie