1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5274885

Besoekers aanlyn

Ons het 96 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

DIE WERKLIKE WAARDE VAN DIE OPINIE VAN AFRIFORUM/SOLIDARITEIT SE FLIP BUYS VIR DIE AFRIKANERVOLK.

de Goede Hoop KoshuisDie opinie van Flip Buys soos weergegee in die Pretoria News, 25 Maart 2017, is van belang in die diskoers oor die politieke-, maar ook die voortbestaan van die Afrikaner as ‘n volk in Suid Afrika.

Buys spreek sy mening uit na aanleiding van: “Journalist Yusuf Abramjee’s complaint that the Afrikaans student residence, De Goede Hoop, discriminates unfairly on the grounds of race”. ‘n Bewys dat die lyne van verdeeldheid in die land steeds diep sny, aldus Buys.

Die opinie van Buys het dit dus ten eerste nie teen Abramjee se veragtelike “aanspraak” op die blankes se regmatige besit, en die legitieme besetting en benutting daarvan nie, maar wel teen die feit dat daar steeds sigbare en hoorbare diep verdeeldheid bestaan.

Die ontkenning van die liberalis van die God’s beginsel van verskeidenheid en geskeidenheid setel in sy beterweterigheid wat uiting moet kry in ‘n swak akademiese gebrabbel oor eenheid in diversiteit.

Lees verder...

 s1

 d1

 sw1

 v1

Sluit aan

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie