BEKLEE U DIE AMP VAN OPSIENER?
TITUS 7-16
7 Want ’n opsiener moet as ’n rentmeester van God onberispelik wees, nie eiesinnig, nie oplopend, geen drinker, geen vegter, geen vuilgewinsoeker nie;
8 maar gasvry, een wat die goeie liefhet, ingetoë, regverdig, heilig, een wat homself beheers;
9 een wat vashou aan die betroubare woord wat volgens die leer is, sodat hy in staat kan wees om met die gesonde leer te vermaan sowel as om die teësprekers te weerlê.
10 Want daar is baie wat tugteloos is, wat onsin praat en verleiers is, veral die wat uit die besnydenis is;
11 hulle mond moet gestop word. Hulle keer hele huise onderstebo deur te leer wat nie betaam nie, ter wille van vuil wins.
FW de Klerk se Pickeringkonneksie
Een van FW de Klerk se trawante in sy sogenaamde stigting se stutorganisasies, Thomas R. Pickering, se teenwoordigheid in die Obama-administrasie van Amerika se ondersoekkomitee na 'n verraderlike aanval op 11 September verlede jaar op die VSA-konsulaat in Benghazi, Libië het in 'n yslike omstredenheid ontaard.
Pickering is/was 'n voorsitter van De Klerk se sogenaamde Global Research Foundation. In 'n berig op hierdie webblad is na Pickering se twyfelagtige geldmag-aanbevelings en sy verbintenisse met Westers-ondergrawende organisasies soos die Council on Foreign Relations gekyk.
Pickering was Amerikaanse onder-minister van buitelandse sake in die Clinton-administrasie en onder meer ook ambassadeur in Jordanië.
TLU SA BEGIN LIG SIEN!
TLU SA los grondgesprek....
Die AVP het al by herhaling gesê dat dit dwaas is om te onderhandel, veral met jou vyand oor iets wat joune is. Ons standpunt dat hierdie land die Afrikanervolk se land is, is nie gegrond op blote politieke retoriek nie en is die aanspraak van swartes op “grondhervorming” die mees opportunistiese, indien nie belaglike aanspraak op die besit van ʼn ander volk, denkbaar.
Dit was egter net nodig om Afrikaners te beweeg om die gelykheidsbeginsel (nierassigheid) te aanvaar, om die belaglike in ʼn lewensbedreigende fenomeen te omskep. Deelname aan gesprekke en onderhandelings met die regime wat al by verskeie geleenthede te kenne gegee het dat hulle ons grond wil onteien, saamgelees met die onlangse hof uitspraak dat Regter Froneman, (afsonderlike uitspraak) tereg vra: “If private ownership of minerals can be abolished without just and equitable compensation ... what prevents the abolition of private property of any, or all, property in the same way?”,
MAVERICK: GUPTAS, DOCKRATS EN WIE NOG??
Nou skryf Potgieter van Daily Maverick skielik oor Al Keida en die DA gryp gretig na sy berig ter wille van propaganda. Vir my lyk dit maar na opportunisme, want deur die Moslem-perd op te saal kan hulle vir Zuma aftakel. Die Demokratiese Alliansie (DA), by monde van Dianne Kohler-Barnard, stel oënskynlik nou belang in die doen en late van Al Keida as 'n front van die Moslems en die Brics-lande.
DIE 'SEËNINGE' VAN DIE REËNBOOGNASIE (22)
Ook in de supermarkten was het merkbaar dat gehoofddoekte caissiéres hun eigen familie maar een deel van de boodschappen lieten afrekenen of zelfs helemaal niets, terwijl de overige klanten de volle pond dienden te betalen. Dit bracht de leiding van de winkels er toe om camera's aan te brengen boven de zitplaats van de verkoopmedewerkster en ze mochten 'geloofsgenoten' die ze persoonlijk kende niet meer helpen. Door vreemdelingen in het kader van de multiculturele samenleving overal welkom te heten -of dat nu een voetbalclub was of een politieke partij- konden ze steeds meer invloed uitoefenen op de beleidsvorming. Links juichte dit allemaal toe en stimuleerde het ook want hun grootste wens was dat veelkleurige maatschappijmodel. Dat 'oude' had afgedaan. Vernieuwen was de boodschap.
|
AMERIKANA, MARIKANA
Die arbeidsonrus in ons land, stakings deur mynwerkers en hul gevolglike ontslag het die konserwatiewe Amerikaanse internetwerf Global Research gehaal via 'n artikel van die redakteur van Pan-African News Wire Abayomi Azikiwe: Growing labor unrest in the mining industry prompts retaliation from capital A major struggle is unfolding in the Republic of South Africa with the recent announcement that the Anglo American Platinum Corporation (Amplats) will lay-off thousands of its workers. Amplats is the world’s largest producer of platinum where in South Africa the country has deposits of 80 percent of world’s known reserves of this strategic mineral.
ONDERDUIMSE ONDERHANDELINGS HET OOK SY PERKE!
Phil Greaves skryf op Global Research dat die Amerikaanse regering en sy Midde-Oosterse bondgenote wat agter die outokratiese (Arabiese) Golf-Samewerkingsraad (GSR) sit, die stryd in Sirië verloor. Volgens Greaves is die meer bedaarde toon in die Amerikaanse gesprek oor die Assad-regime 'n blote watertrappery sodat “strategieë gewysig word en die Amerikaanse handlangermagte” hul opnuut kan ingrawe. Dit beteken dat die Amerikaane magte besig is om te besin oor hul bloedige regeringsveranderingplanne vir Sirië sowel as Iran. Greaves verklaar Amerika en sy handlangers in die Golftstate het veld verloor teen die Siriese-Arabiese Weermag (SAW).
|






Definisie:
Een van de meest in het oog springende 'zegeningen' van de regenboognatie is dat er met name in Nederland jarenlang een zogenaamd 'positief discriminatie beleid' is gevoerd wat inhield dat vrouwen en allochtonen altijd de voorkeur genoten bij een sollicitatie. Dit resulteerde er al gauw in dat vooral moslims in dienst werden genomen voor werk dat ook door de oorspronkelijke burger gedaan kon worden. Op deze wijze konden ze heel gemakkelijk overal in het centrum van de macht komen en hun broeders en zusters ontzien bij bijvoorbeeld het geven van een bekeuring.want zeg nu zelf je gaat toch niet je 'geloofsgenoten' opzadelen met een boete voor bijvoorbeeld fout parkeren. (n.s die sg positiewe diskriminasie is nie dieselfde as wat in Suid Afrika gebeur met die regstellende aksie. Mense word voorgetrek maar dis anders as by regstellende aksie waar immers Wit mense vervang word deur Swart mense wat dikwels nie gekwalifiseer is vir hierdie werk)
COSATU has consistently called for the nationalization of the mining industry, so that it can be run for the benefit of the workers… and not for the profit of shareholders.
Greaves verklaar: “The last thing the US wants in Syria, is to allow Assad to stand in elections.




